HL 080 

 

1. DAAR’S ‘N DIERBARE KRUIS,
   WAAR MY HEILAND BEWYS 
   DIE LIEFDE WAT HY VIR MY HET;
   DAAR IS ALLES VOLDAAN 
   EN DIE VYAND VERSLAAN,
   DAAR WORD EK VAN SONDE GERED.

 KOOR: BY DIE KRUIS, BY DIE KRUIS WIL EK BLY,
       TOT DIE STRYD HIER BENEE IS VOLSTRY 
       TOT EK EENS IN DIE HEMEL SAL WOON, 
       DAAR VERWISSEL ONS KRUIS MET ‘N KROON!

 2. O DIE DIERBARE KRUIS,
    WAAR DIE UITERSTE PRYS 
    DEUR KOSBARE BLOED IS BETAAL;
    DAAR IS SMARTE GELY 
    EN VERSOENING VERKRY 
    WAAR JESUS OORWINING BEHAAL. 

3. BY DIE DIERBARE KRUIS
  SAL ONS LOFLIED VERRYS,
  TOT EENMAAL DAARBO OM DIE TROON;
  WANT EENS IS ONS TUIS
  IN DIE VADER SE HUIS,
  DAN WISSEL ONS KRUIS MET ‘N KROON

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00