GESANG 313 INTREE LIED 3. 

 

GEE DAT U GEES DIE LERAAR STERK, DIE SEëL SIT OP AL SY WERK, SODAT U WOORD IN ONS KAN LEWE. 
DIT SAL ONS WARE GODSVRUG LEER OM STEEDS TE LEWE TOT U EER, WANT U HET AL ONS SKULD VERGEWE.
O, GEES, MAAK ONS TOT DIENS BEREID MET BLYDSKAP EN UIT DANKBAARHEID.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00