GESANG 294 

 

1. ONS VADER WAT WOON IN DIE HEMEL, GEHEILIG SY U NAAM, 
  LAAT U RYK KOM, U WIL GESKIED, SOOS IN DIE HEMEL SO OOK OP DIE AARDE 
  GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD EN VERGEEF ONS AL ONS SKULDE, 
  NET SOOS ONS VERGEWE DIE WAT TEEN ONS SONDIG. 
  LAAT KOM ONS NIE IN DIE VERSOEKING, MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE. 
  VAN U IS DIE RYK EN DIE STERKTE EN DIE ERE, 
  VIR EWIG EN EWIG, AMEN. VIR EWIG EN EWIG, AMEN.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00