GESANG 179 1. REIKHALSEND BLY DIE SKEPPING WAG – ONS SKULD LAAT LY DIT SWAAR – DAT GOD VOLMAAK DIE VRYHEID VAN SY KINDERS OPENBAAR. 2. DEUR MENSE IN DIE TIRANNIE VAN STERWE INGEDWING, WAG OOK DIE SKEPPING NOU DAT GOD BEVRYDING DAARUIT BRING. 3. GODS KINDERS SUG, VERLOSTES VRA: HOE LANK SAL KWAAD ONS TART ? GERED IN HOOP, GEE HY GELOOF WAT MET GEDULD VOLHARD. 4. BELOFTE VAN DIE WEDERKOMS EN VOORSPRAAK VAN DIE GEES LAAT MENS EN SKEPPING HOOPVOL WAG OM EWIG VRY TE WEES. 5. DIE WETE GEE ONS LIG EN KRAG EN STERK ONS IN DIE STRYD; U WAT EENS ALLES NUUT SAL MAAK, BEGIN REEDS IN DIE TYD !

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00