GEBED WAT VERKRY deur Babsie Scholtz

Met sterk verlange in my nood,

 

Buig ek voor U, o Heer,

 

U genade is so grensloos groot,

 

U antwoord weer en weer en weer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00