Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

HOU NET AAN!

’n Kleuterskool onderwyseres was baie lief vir haar kindertjies. Een van die seuntjies het die gewoonte gehad om haar so ’n ligte hou op die boud te gee.

 

Sy het met hom daaroor gepraat dat hy moet stop maar tevergeefs. Sy het toe talle ander dinge probeer , maar die outjie het aangehou om haar op die boud ’n hou te gee.

 

Die onderwyseres kon dit eenvoudig nie meer hanteer nie en besluit toe om met die pa oor die saak te praat. Die middag toe hy die seuntjie kom haal noem sy toe die saak aan die man en vra of hy miskien enige insig het waarom hy dit doen.

 

Die pa het geglimlag en dadelik die seun se ywer vir rugby aan die onderwyseres verduidelik. Die seun wou dan ook by pa weet waarom die spelers na ’n drie of duikslag of iets wat hulle goed gedoen het mekaar op die boud slaan. Pa het verduidelik dat hulle sê vir mekaar dat die een het ’n goeie taak verrig en daardeur moedig hulle mekaar aan.

 

Die onderwyseres het toe verstaan dat die seuntjie vir haar elke keer “sê” wat se goeie werk sy doen en dat hy daarvan hou.

 

FIL. 1:6  omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus;

 

As kind van God het God ‘n goeie werk in jou begin. God is voortdurend besig om jou aan te moedig om aan te hou en God sal ook die werk in JOU lewe voltooi.

 

Soms raak ons moedeloos en negatief maar die Here ( met alle respek) gee ons ’n hou op die boud en sê mooi so , hou so aan.

 

Moenie dat die sorge van die lewe jou onder kry nie. Gee die bekommernisse vir die Here en hou jou oog op Hom en volhard tot die einde.

 

GEBED

 

Here, dankie dat U nooit opgee met my nie en dat U weer my hand neem en met my die pad stap. AMEN

0:00
0:00