Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

HOEKOM EK HERE?

Ai, my motor het gebreek en dit gaan my ’n hele klomp geld kos om dit te herstel. Geld wat huidiglik baie skaars is! Hoekom moet dit met my gebeur? Is ek dan nie ’n goeie mens nie? Here, hoekom behandel U my so? Here, hoekom straf U my so? Nou is dit nog die TV en die strykyster , die wasmasjien , die grassnyer en ook die yskas. Hoekom ek Here? Dan is daar nog die gedagtes dat ek nie finansieël beter af is nie. Hoekom is daar ander wat op my ouderdom beter af is? Here, hoekom seën U hulle? Waarom is ek nie ook die geleenthede gegee om welaf te wees nie? Hoekom ek Here?

 

Dit is wanneer ons so begin dink, dat ons ook aan die anderkant moet gedagtes gee. Here , wat het ek gedoen dat ek ’n motor verdien en TV , strykyster, wasmasjien, grassnyer en yskas? Here, waarom is ek toegelaat om in die land te woon waar ek is? ’n Land wat ryk is en al die benodighede verskaf wat ek nodig het. Ja, ek kon in ’n land gewoon het waar almal arm is, met geen goeie infrastruktuur nie. Hoekom ek Here? Here, ek het ’n werk en goeie gesondheid. Hoekom ek Here? Waarom het U my gespaar van al die stryd en rampe wat ander tref? Hoekom ek Here?

 

Wanneer ons dink aan die voorregte en seën wat die Here ons mee seën, daagliks, waarom is dit dat ons so kla? Sommige kla oor een of twee persent verhoging in die salaris! Maklik word daar gekla oor die paar ou dingetjies wat so verkeerd gaan in ons lewe!

 

IS DIT NIE TYD DAT ONS , ONS SEËNINGE TEL NIE?

 

SPREUKE 10:22  Die seën van die HERE—dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie. 

 

SPREUKE 11:11  Deur die seën van die opregtes kom ‘n stad op, maar deur die mond van die goddelose word dit afgebreek.

 

SPREUKE 11:25  Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.

 

GEBED

 

Here, ek wil elke dag leer om my seëninge te tel, ten spyte van die bietjie ongerief wat ek af en toe ervaar. AMEN

0:00
0:00