God Se Wil
God se gedagtes
is nie ons s’n nie.
Hy werk soos Hy wil.
Sy volmaakte beswil.
God se weë
is nie ons s’n nie.
Hy werk soos Hy wil.
Aanvaar dan Sy wil.
Hy het ‘n plan.
Hy het ‘n doel.
God werk soos Hy wil.
Volmaakte beswil.
・ Marike Bruwer –