Carr, Francois

Francois Carr Teks Preke

Dr Francois Carr is die hoof van Heartcry SA. Hy reel ook dat mense op toer na Israel en preek in verskei lande drwars oor die wereld . Hy en sy dierbare vrou het een dogter  Werner Moster gaan haar trou einde 2017). Hy preek dwars oor Suid Afrika, in Amerikam in Europa en ander lande b.v. Australia en New Zealand. Hy het talle kosbare boeke geskruif Hy preek op Kruiskyk en is bekend vir sy “Refresh en Reconnect aanbieding”. God het hom kragtig gebruik. Ons vra dat julle sal bid vir hom en sy bediening en dat God mense soos Johan Botha, Henry Blackabby, Etienne Maritz (oorlede), Werner Mostert ens sal seen. Hy dra ook by die kostes van die web erf. Bid, lees versprei en dink hieroor. Gaan na www.heartcrysa.co.za   Baie mense se lewens is geraak deur hierdie bediening met alle eer tot Jesus Christus alleen. Dr Carr het ‘n kosbare boek oor die “Family Altaar” en jy kan hom op sy web werf kontak vir besonderhede.

Charles Spurgeon

0:00
0:00