Dit was in in 1873 in Dublin dat D.L. Moody

Dit was in in 1873 in Dublin dat D.L. Moody , die Britse evangelis, Henry Varley, die volgende lewensveranderingde woorde hoor uitspreek het:

 

 “Die wêreld moet nog sien wat God kan doen, met en vir en deur ‘n man  wat geheel en al aan God toegewy is. Varley het hierdie woorde gebruik in sy huis in Dublin een aand na ‘n deurnag gebedsbyeenkoms.

 

Toe Moody hom ‘n jaar later aan sy woorde herinner, kon hy dit nie onthou nie.

 

 Moody het later gesê:  “Toe ek die wye atlantiese oseaan oorgesteek het, het ek dit ervaar, asof die woorde van Varley oral op die planke van die skip se dek ingegraveer is en toe ek Chigaco bereik, het dit vir my gelyk asof dieselfde woorde van Varley daarop gegraveer was.”

0:00
0:00