Dit begin by ń Vriendskap

Lank gesoek en niks gevind
Is dit nie maar alles ń gejaag na wind?
Dwase keuses het harte gebreek
Daar is geen hoop en die toekoms bleek
Was enige van dit al ooit na die Here gebring?
Of is besluite geneem in ń sondaars kring
Sekerlik was Hy nie daarvan deel
Met ń oop deur het die vyand jou geluk kom steel
Begin van voor, soek God met jou hele wese
Ja, met dit in plek maak jy die regte keuse
So wat sal dan wees die eerste stap?
Laat jou Huwelik begin by ń goddelikke Vriendskap

0:00
0:00