Die Roeping

 

Daar’s ‘n uitroep in die nag:
Dit is donker! Waar’s die Lig?
Daar’s ‘n smagting in hul hart:
Ons soek rigting. Waar’s die Pad?
Daar’s ‘n sugting oor die veld:
Ons is sterwend! Waar’s die Hoop?
Daar’s ‘n angskreet, roep na jou:
Hier’s die oesland! Kom tog gou!
Daar is traagheid. Jy bly staan:
Roep ‘n ander. Wil nie gaan…
 
・ Marike Bruwer –
 

Die Roeping

Daar’s ‘n uitroep in die nag:
Dit is donker! Waar’s die Lig?
Daar’s ‘n smagting in hul hart:
Ons soek rigting. Waar’s die Pad?
Daar’s ‘n sugting oor die veld:
Ons is sterwend! Waar’s die Hoop?
Daar’s ‘n angskreet, roep na jou:
Hier’s die oesland! Kom tog gou!
Daar is traagheid. Jy bly staan:
Roep ‘n ander. Wil nie gaan…
 
・ Marike Bruwer –
0:00
0:00