DANKBAARHEID deur Babsie Scholtz

Vir alles se ek dankie , Heer,

 

Vir liefde rein, opreg en teer,

 

Van hulle aan my hart naby

 

Van wie ek soveel liefde kry.

 

Maar bowe alles, dankie , weer

 

Vir U , my meester, Heiland, Heer.

 

Herskeppingswerk het my bevry,

 

In U verlossing is ek bly.

0:00
0:00