Scholtz, Pieter

Pieter Scholtz Teks Preke Pieter Scholt was in 1940 geduirende die Vryburg Herlewing gered en gee al die eer aan Jesus Christus sy Redder en Heer. Hy het vir meer as 40 jaar gewerk as Sendeling en Evangelis in die Afrika Evangeliese Bond en God het hom genadig kragdadig gebruik tot sy eer alleen. Hy […]

Saayman, Chris

Chris Saayman Teks Preke Welkom by die teks preke van Ds Saayman van die NG Kerk in die Moederstad van Kaapstad. Chris Saayman is ‘n lid van die Nededuitsgerefoormeerde kerk en het al vir organisasies soos Heart Cry SA geprek asook by sy eie Gemeente. Hier sal jy honderde teks preke vind wat Gesalf is […]

Pretorius, Sarel

Sarel Pretorius Teks Preke Hier vind ‘n mes talle boskappe van die man van God Sarel Pretorius wat eers in Middelburg was en nou ‘n sendeling in lande soos Mozambique en Malawe is. Van die boodskappe is eintlik vertalings deur hom van ander predikers maar baie van hulle is sy eie woorde. Daar is terugvoering […]

Myburgh, Danie

Danie Myburgh Teks Preke Danie Myburgh was die Prinsipaal van Glenvar Bybel Kollege vir baie jare ( oor die 20 jare) en hy was ‘n lid van die Afrika Evangeliese Bond. Hy het al in baie lande gepreek soos Suid Afrika, Engeland, Amerika, en Namibia. Hy het al boeke geskruif en sy Bybel Kollege studente […]

Muller, Victor

Victor Muller Teks Preke Victor Muller is ‘n Christen wat op Glenvar Bybel Kollege gestudeer het in die Kaap. Hy was vir ‘n paar jaar ‘n Sendeling en het oorals gepreek in Suid Afrika as ‘n Evangelis. Hy het getrou en het kosbare boodskappe wat die Here wel in jou lewe kan gebruik. Lees graag […]

Meyer, F.B.

F.B. Meyer Teks Preke F. B. Meyer was ‘n kosbare Engelse prediker van die 1800’s. Hierdie is ‘n vertaling van sy boodskappe. Sy boodskappe is absoluut kosbaar, nederig en lei tot lewensverandering. Lees graag, bid hiervoor en besef dat God alleen – “is Heer” en dat Hy alleen die antwoord op jou Geestelik probleem kan […]

Lloyd-Jones, Martyn

Martyn Lloyd-Jones Teks Preke Martyn Lloyd-Jones is ‘n mediese doktor wat vir ‘n aantal jare gepreek het in Westminster Abbey   Search … Category FilterBotha, Johan Results See all results Martyn Lloyd-Jones Teks Preke Soek die Spreker – Kliek! Search … Category FilterBotha, Johan Results See all results Martyn Lloyd-Jones is ‘n mediese doktor wat […]

Kilian, CJ.

CL Killian Teks Preke CJ. KILIAN het gepreek en ons glo dat God hom gebruik het. Jy kan sy teks boodskappe hier lees en versprei en ander daarvan vertel. Vat die tyd om die artikels te lees en onthou dat die Bybel vir jou kan wys waar jy voor die ewige Heilige God staan en […]

de Bruin, Johan

Johan de Bruin Teks Preke Johan de Bruin is ‘n kosbare besigheid man wat tyd vat om boodskappe voor teberei om op Konferensies en in kerke te preek. Rail Tek Akademy is die naam van sy besigheid en deur die jare en die moelikke tye het Hy besef die beste manier is om die Bybel […]

Coetzer, Gert

Gert Coetzer Teks Preke Welkom by die Teks Preke van Gert Coetzer. Gert is ‘n persoon waarvan ons min weet maar ons is bly dat ons sy teks boodskappe kan gebruik en ons glo dat hy ‘n kind van die Here is omrede ons sy boodskappe gekry het by ‘n gooie Christen wat ons glo […]

0:00
0:00