Pieter Scholtz Teks Preke

Pieter Scholt was in 1940 geduirende die Vryburg Herlewing gered en gee al die eer aan Jesus Christus sy Redder en Heer. Hy het vir meer as 40 jaar gewerk as Sendeling en Evangelis in die Afrika Evangeliese Bond en God het hom genadig kragdadig gebruik tot sy eer alleen. Hy het baie boeke geskruif en sy boek “Herlewing in Vryburg 1940” is in 2017 op DVD as ‘n Rolprent vertolk en het ver en wyd versprei. God het dit gebruik en dit gaan in 2017 op TV Kruiskyk verskyn. Oom Pieter het ‘n vrou, bly in die Strand en op sy oudag skryf nog pragtige Geestelike stukkies wat hy vir baie sendelinge en Christene stuur. Hy is nog brandend vir die Here en wens dat die jonge group Christene ook die Vuur van God kan smaak om nederig beskikbaar te word vir diens in God se Geestelike weermag om siele tot Jesus te bring en mense deur die word en Gees te oortuig van God se waarheid.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00