STERK GELOOF – Charles Spurgeon
STERK GELOOF – Charles Spurgeon “Maar was sterk in die geloof, en het aan God die eer gegee.” – Romeine 4:20 ABRAHAM: DIE VADER VAN GELOWIGES Abraham is tereg bekend as die vader van die gelowiges. Wanneer kinders ‘n edele vader het, is dit gepas dat hulle sy karakter deeglik ken. Ons sal dus goed […]
HERNUWING – Charles Spurgeon
HERNUWING – Charles Spurgeon Inleiding tot Hernuwing “Toe dit alles volbring is, het al Israel wat teenwoordig was, na die stede van Juda gegaan en die beelde in stukkies gebroke, die houthorings afgekapt, en die hoë plekke en die altare in al Juda en Benjamin, ook in Efraim en Manasseh omgegooi, totdat hulle dit almal […]
Spurgeon, Charles H.
Charles H. Spurgeon Teks Preke Charles Spurgeon, dikwels beskou as die “Prins van Predikers,” was ‘n indrukwekkende figuur in die 19de-eeuse Christendom, bekend vir sy vurige preke en diepgaande teologiese insigte. Gebore in 1834 in Kelvedon, Engeland, het sy branderige oratorium duisende gefassineer en hulle in ‘n diep verbintenis met die Woord van God getrek. […]
Waterson, Ian
Ian Waterson Teks Preke Dankie dat jy bereid is om te lees die prediking van jong Ian Waterson. Hy is getroud met een kind op pad en hy is ‘n Waterson. Dit se baie. Sy Pa en oom was predikers maar hy was ‘n sondaar gebore en moes self die Here vind deur Jesus Christus. […]
van der Walt, Nico
Nico van der Walt Teks Preke Nico was en is ‘n kosbare prediker van God se woord. Hy is lief vir wie God is en staan op vir God deur Boodskappe uit die skrif te bring tot eer van God se naam. Mag die Here die boodskappe in jou lewe gebruik en mense verander deur […]
van der Westhuizen, Theunis
Theunis van der Westhuizen Teks Preke Oom Theunis was ‘n godsdienstige sondaar en het ‘n Peetkind gehad wat betrokke was by Satanisme. Hy self het Godsdiens sonder Jesus gehad maar hy was baie hartseer oor die Peetkind. Hy het ‘n Geestelikke werker gekry wat vir Hom gehelp het om met die kind te praat. Theuns […]
Scholtz, Pieter
Pieter Scholtz Teks Preke Pieter Scholt was in 1940 geduirende die Vryburg Herlewing gered en gee al die eer aan Jesus Christus sy Redder en Heer. Hy het vir meer as 40 jaar gewerk as Sendeling en Evangelis in die Afrika Evangeliese Bond en God het hom genadig kragdadig gebruik tot sy eer alleen. Hy […]
Saayman, Chris
Chris Saayman Teks Preke Welkom by die teks preke van Ds Saayman van die NG Kerk in die Moederstad van Kaapstad. Chris Saayman is ‘n lid van die Nededuitsgerefoormeerde kerk en het al vir organisasies soos Heart Cry SA geprek asook by sy eie Gemeente. Hier sal jy honderde teks preke vind wat Gesalf is […]
Pretorius, Sarel
Sarel Pretorius Teks Preke Hier vind ‘n mes talle boskappe van die man van God Sarel Pretorius wat eers in Middelburg was en nou ‘n sendeling in lande soos Mozambique en Malawe is. Van die boodskappe is eintlik vertalings deur hom van ander predikers maar baie van hulle is sy eie woorde. Daar is terugvoering […]
Myburgh, Danie
Danie Myburgh Teks Preke Danie Myburgh was die Prinsipaal van Glenvar Bybel Kollege vir baie jare ( oor die 20 jare) en hy was ‘n lid van die Afrika Evangeliese Bond. Hy het al in baie lande gepreek soos Suid Afrika, Engeland, Amerika, en Namibia. Hy het al boeke geskruif en sy Bybel Kollege studente […]