DIE DRIEVOUDIGE ‘VROLIKE HART Pieter Scholtz
‘’DIE DRIEVOUDIGE ‘VROLIKE HART’ (Spr.15 en 17) Deesdae gebeur baie om selfs Christene swaarmoedig, mismoedig of selfs depressief te maak, maar met Jesus se versekering van,‘My vrede … My liefde … My blydskap … gee Ek vir julle’, bly ons positief! Die toestand, ingesteldheid en gesindheid van elke mens se hart het ‘n geweldige invloed […]
LIEFDESLAAF
LIEFDESLAAF Ek.21 Hier het ons die beskrywing van ’n merkwaardige voorskrif hoe die eienaar van ’n Joodse slaaf wat, volgens wet, na ses jaar diens vrygelaat moes word, aan sy slaaf se begeerte moes voldoen wanneer hierdie slaaf, uit eie keuse, verkies om liewer lewenslank as sy slaaf aan te bly! Dan verskaf só ’n […]
DÁÁR SAL EK U MY LIEFDE GEE
DÁÁR SAL EK U MY LIEFDE GEE Hooglied 7:12. Hooglied –is by uitstek ’n lied van die liefde … die onfeilbare liefde van die Bruidegom en die reaksie daarop van die voornemende ‘Bruid’, met Haar beginners-liefde … Haar bedenklike liefde …. Haar beproefde liefde’. En dank God – uiteindelik – ook Háár brandende liefde. Beginners […]
SIMON, SEUN VAN JONA, HET JY MY WAARLIK LIEF?
“SIMON, SEUN VAN JONA, HET JY MY WAARLIK LIEF? Het u al ooit gewonder waarom dit vir Jesus, na Sy opstanding, nodig was om vir Petrus by die viswaters herhaaldelik te vra, nie of hy Hom liefhet nie, maar of hy hom wáárlik liefhet … en hom aan te spreek – nie as Petrus (die […]
DIE VRIENDSKAPSVERBOND MET JESUS
DIE VRIENDSKAPSVERBOND MET JESUS In 1 Samuel 17 vind ons die wonderlike verhaal hoe dat Dawid, as ’n gewone skaapherder-seun die Filistynse reus Goliat verslaan het, in die naam van die HERE, met ’n slingervel en ’n klippie! Dan volg die buitengewoon kosbare en treffende gebeurtenis van ’n unieke vriendskapsverbond wat gesluit is tussen hierdie […]
DAAR IS ‘N VRIEND WAT STERKER AANHANG AS ’n BROER
DAAR IS ‘N VRIEND WAT STERKER AANHANG AS ’n BROER … Spr.18:21 Die Here het vir ons in Job. 24:22 gesê, ‘sluit tog vriendskap met Hom sodat jy vrede kan hê’. As ek nou weer met julle oor vriendskappe moet praat, dan gaan dit vir die Christen nie oor die ‘vriendskap met die wêreld wat […]
HIERDIE MAN ONTVANG SONDAARS
HIERDIE MAN ONTVANG SONDAARS” Lukas 15:2 Was jy ook al opgewonde oor Jesus? Dit wat die Fariseërs en Skrifgeleerdes hier met veragting kwytgeraak het, is vir my die mooiste beskrywing van Hom in die Nuwe Testament! Dit is merkwaardig dat Hy, wat só ’n hoë standaard van heiligheid geleef en gepreek het … hoër as […]
HY HET SY REGTERHAND OP MY GELÊ
HY HET SY REGTERHAND OP MY GELÊ Op.1:17; Dan. 8:18; ’n Paar dinge is baie treffend, ooreenstemmend en insiggewend in albei hierdie gevalle: Dit het God behaag om d.m.v. hierdie twee mees geliefde profete Sy vaste plan van verlosssing vir die wêreld en die Kerk bekend te maak … vir Daniel … ‘geliefde man’ […]
MAAK TOG VRIENDE MET HOM
MAAK TOG VRIENDE MET HOM … Job 22:24; Spr.18:21 ‘Maak tog vriende met Hom dat jy vrede kan hê!’ En ons kan daar byvoeg – want Hý is jou beste Vriend! In elke mens se hart is daar ʼn behoefte en drang na die teenwoordigheid, hulp en beskerming van ‘n ware, getroue en lojale vriend. […]
GOD OPENBAAR SY HART Evangelie van Johannes
GOD OPENBAAR SY HART (Evangelie van Johannes) Pieter Scholtz GOD OPENBAAR SY HART (Evangelie van Johannes) deaur Pieter Scholtz Die Evangelie van Johannes is die hart van die Evangelie, maar ook die grootste openbaring van God se hart! As sodanig was dit en is dit nog steeds vir die Christendom van alle eeue van onskatbare […]