Preek1
(Isa 9:6) (9:5) Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors—
2de PORTRET – CHRISTUS MY GESINDHEID (2:5-9)
2de PORTRET – CHRISTUS MY GESINDHEID (2:5-9). Pieter Scholtz As ons op die ontelbare seëninge let wat God ons uit genade en uit Sy warm hart van liefde meedeel, kom daar seker ook somtyds die vraag by ons op, soos Ps.116:13 dit stel – wat kan ék die Here vergeld vir al Sy weldade aan […]
INLEIDING TOT ‘GOD SE AARD’ – DIE GESINDHEID WAT IN CHRISTUS WAS ….
INLEIDING TOT ‘GOD SE AARD’ – DIE GESINDHEID WAT IN CHRISTUS WAS …. Pieter Scholtz Uit die tronk in Rome het Paulus, kort voor sy tereggestelling sy laaste, baie kosbare brief aan die Fillipense geskryf. Die hooftema is Christus Jesus. Alles vd vier hoofstukke gaan oor Hom … oor Jesus Christus! Dit kan […]
SY WOONPLEK IN DIE ‘OMGEE’ HART (vol deernis) Lukas 19:41
SY WOONPLEK IN DIE ‘OMGEE’ HART (vol deernis) Lukas 19:41 Pieter Scholtz Dit is ongelooflik hoe God uit sy pad uit gaan om ons te laat verstaan en te glo dat Hy ons liefhet, hoe Hy ons hoogste belange op die hart dra en hoe graag Hy ons weldoener wil wees! As […]
DIE DANKBARE HART – (vol aanbidding)
DIE DANKBARE HART – (vol aanbidding) Pieter Scholtz Danksegging is ‘n spontane en onmisbare deel van ons gebede en aanbidding. ’Wees in alles dankbaar’ is ‘n bevel en ‘ek sal die Here altyd loof’ is Dawid se reaksie op so ‘n vereiste, want in al sy stryd, nood, gevare en beproewinge het hy dit as […]
DIE GEBROKE HART – (vol nederigheid) Psa 51:17
DIE GEBROKE HART – (vol nederigheid) Psa 51:17 Pieter Scholtz “Die offers van God is ‘n gebroke gees; ‘n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! Toe elkeen van die dissipels begeer het om groot, of dan die grootste te wees, het Jesus drie dinge by Hom ‘geneem’ om Sy gesindheid […]
DIE REIN HART – (vol lig) Mat.5:8
DIE REIN HART – (vol lig) Mat.5:8 Pieter Scholtz “Skep vir my ’n rein hart, o God …” Psalm 51:12; Jer.17:9; Hos.11:8. In hemelse taal is die woord ‘rein’ en die werkwoord ‘reinig’ van groot belang! Dit is Skriftuurlike terme en word toegepas op die Christin se innerlike geestelike welsyn of hart en hou verband […]
DIE EERLIKE HART Pieter Scholtz
DIE EERLIKE HART – (vol waarheid) ‘Kyk, U het ‘n welgevalle aan waarheid in die binneste’ Ps.51:8 Ps 51 is welbekend as koning Dawid se boete-psalm, nadat hy, soos ons almal weet, ten minste twee ‘doodsondes’ begaan het naamlik, egbreuk en moord! Hy het die vrou van sy naaste begeer en Uria, haar man, […]
DIE TOEGEWYDE HART Pieter Scholtz
DIE TOEGEWYDE HART. Joh. 20. Die grootste gebeurtenis ooit in hierdie wêreld was toe die Seun van God, as Seun van die mens, aan die vloekdood vd die Kruis gesterf het aan die aan bloedbevlekte hande van sy moordenaars! Aan die einde van die drie uur duisternis … met die laaste uitroep van Jesus … […]
DIE BRANDENDE HART Pieter Scholtz
DIE BRANDENDE HART- (vol liefde) Lukas 24:29. Hierdie verhaal van 2 bedrukte, bedroefde volgelinge van Jesus, is sekerlik een van die mooiste verhale ná Sy opstanding! Op pad huis toe van Jerusalem na Emmaüs (12 myl) en in gesprek met mekaar, het hulle mekaar ondervra, want hulle kon nie GLO dat Hy wat uitgeroep het, […]