E0066 Sewe briewe uit die hemel No.3

OPENBARING 2-3 Op 2:1-7 : EFESE (1) ONS WEET NIE HOE HIERDIE BRIEWE 50 KM OOR DIE EGEÏESE SEE GEKOM EN UITEINDELIK HULLE BESTEMMING BEREIK HET NIE. Maar as die matrose die possak op die kaai gooi, weet hulle vir seker nie hoe onuitspreeklik kosbaar die vrag is nie. Kom ons kyk nou na hierdie […]

E0065 Sewe briewe uit die hemel No.2

OPENBARING 2-3 DIE LAMPSTAANDER DIS VERSTOMMEND HOEVEEL CHRISTENE HULLE BESWAARLIK STEUR AAN DIE NUWE TESTAMENTIESE OPENBARING OOR DIE KERK.  Hoe min verstaan regtig waarom dit gaan in die gemeente, 1 en wat sy grootse roeping is in die uitwerk van God se raadsplan? Wat het tog geword van die hartstog dat die kerk waarlik kerk […]

E0064 Sewe briewe uit die hemel No.1

OPENBARING 1:9-20 INLEIDING EN OORSIG JY SAL SAAMSTEM: OOR DIE KERK BESTAAN DAAR ‘N DUISEND OPINIES. Wie is reg? In hierdie briewe het ons glasheldere riglyne uit die hemel self. Sekerlik het die Hoof van die kerk die finale sê. Wat wil Hý dus in ‘n gemeente sien? En wat keur Hy af? Hier word […]

E0063 Hoop ‘n hoekpilaar van die egte Christelike lewe No.2

HEBREËRS 10:23 AS DIE HEBREËRSKRYWER MET DIE PRAKTIESE IMPLIKASIES VAN SY EERSTE NEGE-EN-‘N-HALF HOOFSTUKKE BEGIN, som hy dit eers kernagtig op  –  voordat hy dit agtereenvolgens in hoofstukke 11 – 13 in meer besonderhede uitwerk. In ‘n neutedop gaan dit oor geloof, hoop en liefde (22, 23, 24). Dit is die drie hoekpilare van die […]

E0062 Hoop ‘n hoekpilaar van die egte Christelike lewe No.1

HEBREËRS 10:23 NA SY WONDERLIKE STUK LERING OOR DIE UITNEMENDHEDE VAN CHRISTUS in die voorafgaande hoofstukke, begin die Hebreërskrywer uiteindelik in 10:19 met die praktiese toepassing van dit wat hy geskryf het. Hy vat dit eers kernagtig saam met drie “laat ons” uitsprake (22-24). So beklemtoon hy ons roeping om erns te maak met die […]

E0061 Die hiernamaals No.5

ROMEINE 8:19-22 LAAS KEER HET ONS GEKYK NA DIE TWEE “BOEKSTUTTE”, Gn 1-2 en Op 21-22, weerskante van die “ensiklopedie” van die geskiedenis  –  die dramatiese verloop van val, verlossing en herstel. Uiteindelik het ons gekyk na vier groot beginsels wat God se herskepping beheers: die beginsel van volkome herstel met rente; die beginsel van […]

E0060 Die hiernamaals No.4

GENESIS 2:4-17; OPENBARING 21:1-8; 22:1-5 DIE BYBEL BESKRYF VIR ONS DIE KOSMIESE DRAMA VAN DIE GEVALLE MENS SE REDDING deur die oneindig genadige God, soos dit deur die geskiedenis van hierdie wêreld afspeel. Maar voordat die drama begin, word die skepping van die onbedorwe mens en sy wonderlike woonplek baie kortliks beskryf. En as die […]

E0059 Die hiernamaals No.3

LUKAS 16:19-31; OPENBARING 6:9-11 HOEVEEL PERSONE IS DAAR TANS IN DIE TUSSENTOESTAND MET VERHEERLIKTE LIGGAME? Jy sê: net die Here Jesus. Dink weer. Ek sê: dalk drie. Ek praat ook van Henog (Gn- 5:24) en Elia (2Kon 2:11-12). Hierdie twee is die enigste mense wat dwarsdeur die geskiedenis nie gesterf het nie, maar lewendig na […]

E0058 Die hiernamaals No.2

2 KOR 5:1-8 : DIE HIERNAMAALS [2] TYDENS ‘N ERNSTIGE SIEKBED, TOE HY GEDINK HET HY GAAN OP DIE JEUGDIGE OUDERDOM VAN 35 STERF, het die Puritein, Richard Baxter, die gewoonte ontwikkel om ‘n halfuur elke dag oor die hiernamaals te peins. Hy skryf dan later hoe baie hierdie praktyk oor die jare vir hom […]

E0057 Die hiernamaals No.1

1TESSALONISENSE 4:13-18; 2PETRUS 3:1-13 TENSY DIE WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS BINNEKORT PLAASVIND, gaan een en elkeen van ons moet sterf. Daar is geen uitsondering nie. Daar gaan ‘n oomblik aanbreek dat ek my oë vir die laaste keer sluit, dat my hart die laaste van sy, sê maar, 2500 miljoen pompe gee, en dat ek […]

0:00
0:00