E0076 Die liefdevolle vader No.3

LUKAS 15:17-24 ONS HET LAAS DIE SWARTSKAAP IN DIE VARKHOEK GELOS. Dit was egter nie die einde van sy lewe nie. Inteendeel, in sy ellendige toestand is hy op die drumpel van ‘n nuwe lewe. Spoedig gaan hy verstaan dat die heel beste ding wat ooit met hom gebeur het, sy varkhok-ervaring was. As mens […]

E0075 Die liefdevolle vader No.2

LUKAS 15:17-24 ONS HET LAAS DIE SWARTSKAAP IN DIE VARKHOEK GELOS. Dit was egter nie die einde van sy lewe nie. Inteendeel, in sy ellendige toestand is hy op die drumpel van ‘n nuwe lewe. Spoedig gaan hy verstaan dat die heel beste ding wat ooit met hom gebeur het, sy varkhok-ervaring was. As mens […]

E0074 Die liefdevolle vader No.1

LUKAS 15:11-32 DIE HERE JESUS WAS ‘N WONDERLIKE ONDERWYSER. By uitstek het dit tot uitdrukking gekom in Sy gelykenisse. En steeds het hulle nie hulle bekoring verloor nie. Só eenvoudig, só onpeilbaar! Van al die gelykenisse is hierdie een dalk die bekendste  –  en dalk ook die ontroerendste. Dis deel van ‘n drietal gelykenisse wat […]

E0073 Wat God sê gebeur presies net so

ESEGIËL 26 GEE GOD OM WAT IN EN MET DIE HEIDENNASIES GEBEUR? In kort: heers Hy ook in die heidenwêreld? Esegiël 26-28 gee hierop ‘n onweerlegbaar duidelike antwoord. As Esegiël profeteer, is Juda in die Babiloniese ballingskap. Dis die sentrale tema. Maar ook word 8 hoofstukke (25-32) gewy aan oordeelsuitsprake teen die heidennasies rondom die […]

E0072 Die hiernamaals No.7

2PETRUS 3:1-18 2PT 3 (2) ONS HET LAAS GEKYK NA DIE UITDRUKLIKE ÉN MEER SUBTIELE BEGRONDINGS VIR DIE WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS, SOOS PETRUS DIT HIER AANBIED. Nou moet ons kyk na wat die apostel in hierdie verse oor die wederkoms sê, en watter praktiese implikasies dit vir ons inhou. DIE WEDERKOMS As Petrus die […]

E0071 Die doop met die Heilige Gees

MATHEUS 3:11 DIE OU TESTAMENT IS VOL BELOFTES VAN ‘N KOMENDE MESSIAS. Op Hom sal die Gees in matelose volheid rus (Jes 11:2; 42:1; 61:1. Vgl. ook Lk 4:18-21; Jh 3:34). En aan die hart van Sy werk sal wees dat Hy die Gees in oorvloed op Sy diensknegte uitgiet (Jes 29:17-24 en 32:15-20; 44:1-5; […]

E0070 Die hiernamaals No.6

2PETRUS 3:1-13 2PT 3 (1) PETRUS WEET SY DOOD IS OP HANDE (1:14) en hy wil seker maak hy laat die gemeentes in ‘n gesonde toestand agter. In hierdie brief is hy veral begaan oor die invloed van die dwaalleraars van destyds. Spesifiek het hy dit oor die Gnostici. In essensie het hierdie mense ‘n […]

E0069 Sewe briewe uit die hemel No.6

OPENBARING 2-3 Op 2:1-7 : EFESE (4) KOM ONS KYK VANDAG VIR DIE LAASTE KEER NA HIERDIE BRIEF  –  na v.7, die wonderlike belofte aan die oorwinnaars. AS JY KAN HOOR, LUISTER AANDAGTIG! Hierdie is ‘n uitdrukking wat die Here Jesus meermale gebruik het toe Hy op aarde was. Dit was ‘n manier van Hom […]

E0068 Sewe briewe uit die hemel No.5

OPENBARING 2-3 Op 2:1-7 : EFESE (3) ONS HET LAAS GEKYK NA DIE WONDERLIKE KARAKTERTREKKE VAN HIERDIE GEMEENTE IN EFESE  –  dinge wat in pragtige taal deur die Here Jesus aangeprys word. Kan daar in só ‘n gemeente iets skort? Ja, en ernstig ook! Want in dieselfde asem kom die Here met ‘n gewigtige aanklag. […]

E0067 Sewe briewe uit die hemel No.4

OP 2-3 : SEWE BRIEWE UIT DIE HEMEL [4] Op 2:1-7 : EFESE (2) DIE HERE SPREEK IN V.2-3, 6 STERK WAARDERENDE WOORDE VIR HIERDIE GEMEENTE UIT. Dit het te doen met twee sake: eerstens hulle ywerige en volhardende dienswerk (2a, 3), en tweedens hulle onderskeiding van dwaalleraars en weiering om dwaalleer vir soetkoek op […]

0:00
0:00