Rus van Sondelas
Rus van Sondelas “As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtighede te reinig”. (1 Johannes 1: 9) George Müller George Müller was bekend vir sy werk as leraar en stigter van die kinderhuise in Bristol, Engeland. Hy het nagenoeg 2 090 kinders […]
Sonde Belydenis
BELYDENIS EN WEGDRAAI (VAN SONDE) IS ‘N VERANDERDE LEWENSTYL Suid-Afrika beleef tans ‘n besonderse tyd waarin letterlik duisende mense opgewek word en stroom na die stadion dienste van Angus Buchan, asook die Esther en Daniel konferensies vir vroue en mans. Die Here is besig om diep in die harte van Sy kinders te werk en […]
Die Heilige Gees
Die Heilige Gees Die Heilige Gees as God by my, in my en saam met my. Francois Carr “En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ’n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wereld nie kan ontvang nie omdat dit […]
Stiltetyd
Stiltetyd Verwerk uit: My tyd met Hom – Dr Francois Carr My siel is stil tot God; van Hom is my heil (Psalm 62:2). Dit is so belangrik vir elke gelowige om daagliks ongehinderde tyd alleen saam met God te spandeer. Daar is nie ’n spesifieke patroon of metode wat ons behoort te volg nie, […]
Die Rus van Self
Die Rus van die Self Verwerk uit Die Rusgewer – Dr Francois Carr Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Die Rusgewer verlang dat ons in ’n dieper en meer intieme verhouding met Hom sal staan en dat ons in ware oorwinning oor sonde sal leef. […]
Is die Kerk tans laagwater?
Die golwe wat met egaligheid breek en uitspoel op ons strande veroorsaak ure se genot vir ons kinders en almal wat lief is vir die see. Die krag van die golwe verskil egter heelwat van mekaar tydens hoogwater en laagwater. Die verskil tussen hoogwater en laagwater is duidelik sigbaar, maar selfs wanneer die water laag […]
Die Walliese herlewing van 1904
“Dit is die jaar 1904. Die hele Wallis is in rep en roer. Die volk het ver van God afgedwaal en ’n geweldige geestelike verval het ingetree. Kerkdienste word swak bygewoon en sondige praktyke en sedelike en morele verval is aan die orde van die dag. En toe, skielik, soos ’n magtige […]
Waarom Huisgodsdiens?
Hierdie woorde van die Here moet julle lewe vul … Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. (Deut. 11:18–19; lees ook Deut. 6:6-10) My helderste en kosbaarste herinneringe […]
Is jy ‘n Metgesel in en vir jou familie?
God se doel is om elkeen van ons te verander sodat ons aan die beeld van Sy seun gelykvormig kan word (Ro 8: 29) en Hy ons kan gebruik om tot seen te wees vir andere in die wereld. Elke mens het dus ‘n doel en speel ‘n belangrike […]
Ons toekomstige erflating
“Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daarvan nie afwyk nie”. (Spreuke 22: 6) “Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daarvan nie afwyk nie”. (Spreuke 22: 6) Geestelike opvoeding in die huis is […]