Gebed vir die Vervolgde Kerk – Saoedi-Arabië

Tydens ‘n erediens in ‘n Gelowige se privaat… Tydens ‘n erediens in ‘n Gelowige se privaat woning in Dammam, hoofstad van die land se Oostelike Provinsie, is 53 Ethiopiese Christene  deur Saoediese owerhede gearresteer. Dié insident, op 8 Februarie, het die arrestasie van drie kerkleiers ingesluit. Gedurende ‘n verhoor in ‘n Islamitiese hof, het owerhede […]

Gebed vir die Vervolgde Kerk – Colombië

Ramos Castilla, ‘n lekeprediker, is in Januarie 2011 deur guerrillas… Ramos Castilla, ‘n lekeprediker, is in Januarie 2011 deur guerrillas van National Liberation Army (ELN) vermoor. Voor sy moord het hy dikwels die Evangelie in die stad Saravena verkondig. Vier maande gelede het ELN-guerrillas geëis dat Alicia Castilla dadelik haar huis in Arauca, in noord […]

Gebed vir die Vervolgde Kerk – Turkye

Christenmans is op 4 Januarie 2013 aangeval en ernstig beseer toe hulle in ‘n besige.. Gebed vir die Vervolgde Kerk – Turkye   Christenmans is op 4 Januarie 2013 aangeval en ernstig beseer toe hulle in ‘n besige sakedeel van Istanbul Bybels versprei het. Paramedici het hulle hospitaal toe geneem. Polisie het twee verdagtes virdie aanval […]

Gebed vir die Vervolgde Kerk – Turkye

Christenmans is op 4 Januarie 2013 aangeval en ernstig beseer toe hulle in ‘n besige… Gebed vir die Vervolgde Kerk – Turkye   Christenmans is op 4 Januarie 2013 aangeval en ernstig beseer toe hulle in ‘n besige sakedeel van Istanbul Bybels versprei het. Paramedici het hulle hospitaal toe geneem. Polisie het twee verdagtes virdie aanval […]

.

.

0:00
0:00