Stap deur die tuin
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE STAP DEUR DIE TUIN. Ek stap vandag deur my hart se tuin En wat sou ek daarin vind? Die “laggies” kol-op-kol het omgeval en die “ek-gee-om” is weggewaai deur die wind “Bekommernis” staan geil en vol in blom Die “glimpses” het skoon verdwyn […]
Ry saam in die bus
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE RY SAAM IN DIE BUS. ‘n Mens kan nooit jou verlede inhaal nie … dis verby en verewig verlore … Maar weet jy wat? Soos daar elke nuwe dag ‘n nuwe Sonopkoms is Is daar ook vir jou ‘n nuwe môre … is daar ‘n […]
Potskuurdag
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE P O T S K U U R D A G PAPPOT Het jy ook ‘n pappot-vriend/in? So ‘n lekker, rustige ou maat wat eenkant in jou lewe staan en prut? Jy weet presies wat onder sy/haar deksel aangaan en jy…maak nie die pap te dik aan nie. […]
Vreugde
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VREUGDE Dit is omtrent ’n honderd jaar gelede in ’n Japanese vallei by die see waar ’n aardbewing plaasgevind het in die herfs. Hierdie mense was al so gewoond aan die aardbewings dat hulle na die eerste weer terug is na die werk in […]
Verlos van selfmoord
Geskry Deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VERLOS VAN SELFMOORD. In Suid-Amerika , in Peru, was ’n evangelis beig met ’n reeksdienste. Die dienste het vir ’n paar dae aangehou en by die voorlaaste diens van die reeks , het die evangelis vir die mense gevra dat hulle moeite sal doen […]
Lappieskombers mens
LAPPIESKOMBERS-MENS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LAPPIESKOMBERS-MENS Here, my lewe is `n klomp Los Weggooilappies wat geen doel Dien nie, nie sin maak nie en eenvoudig Nie self heel kan wees nie. Dankie dat U my voetstoots liefhet. Dat U genade die stukkies Van my lewe optel en dit Dan aanmekaar […]
Kolibrie geveg
KOLIBRIE GEVEG! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KOLIBRIE GEVEG! Kolibries is onder die kleinste van voëls en sluit in die Bee Hummingbird. Hulle vlerke kan 12-90 keer per sekonde wapper. Hulle is dan ook die enigste voël wat agteruit kan vlieg. Hulle drink die nektar van blomme. Jay E, Adams vertel […]
Jesus het vir Maria ook gesterf
JESUS HET VIR MARIA OOK GESTERF. Mark Lowry , die Christen komediant, het genoem dat die stilte van Maria by die kruis het hom altyd in bewondering gebring. Indien hy, Mark , gekruisig sou word in die middel van die dorp, sou sy ma beserk gegaan het, maar Maria het nooit ’n woord gesê nie. […]
Hoekom ek Here
HOEKOM EK HERE? Ai, my motor het gebreek en dit gaan my ’n hele klomp geld kos om dit te herstel. Geld wat huidiglik baie skaars is! Hoekom moet dit met my gebeur? Is ek dan nie ’n goeie mens nie? Here, hoekom behandel U my so? Here, hoekom straf U my so? Nou is […]
Genade
GENADE GENADE IS `n reusewoord. Amper TE GROOT om te verstaan.Omdat genade ons OORMAAK: Genade is iets wat eenvoudig gegee word. Genade neem dieonbruikbare stukkies van ons laslappielewe en werk dit, nog voorons vra, aanmekaar in pragtige heelwees-prentjies. Dit neemdie hart wat deur die modder gesleep is hemelse wassery toeen hang dit weer – silwerskoon […]