Vellies
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VELLIES Die ouer garde vertel graag van ‘n tyd toe almal nog ‘vellies’, of dan velskoene gedra het. Dourie dae was daar toe ook ‘n jong juffroutjie wat een van die kleintjies by die plaasskooltjie moes help om sy vellies aan te kry. […]
Pa en seun – Kalm en gejaag
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za PA EN SEUN – KALM EN GEJAAGD! Baie jare gelede, was daar ‘n seun wat saam met sy pa op die klein plasie wat hulle besit het, gewerk het. ‘n Paar keer per jaar het hulle die ossewa gelaai en dan met die groente na die stad gery […]
‘n nuwe pad
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ’N NUWE PAD! God is aan die woord en praat met JOU:- “Ek gaan met jou ’n NUWE PAD stap, sê die Here. Ek sal nooit vir jou te vinnig stap nie. Ek weet presies watter pas jy kan hanteer. […]
Is jy nie te vinnig nie
IS JY NIE TE VINNIG NIE? Dit is ’n hele paar jaar gelede dat ’n Amerikaanse vloot vegvliegtuig getoets is. Hierdie vliegtuig het oor die Navada woestyn gevlieg en homself afgeskiet. Die nuwe kanon wat getoets is en op die vlerk gemonteer was het die ongeluk veroorsaak. Die vliegtuig het teen supersoniese spoed (vinniger as […]
Geen rewind
Die lewe het nie ‘n “rewind”-knoppie nie! “Jy mag maar jou koffie slurp of in jou piering gooi.Jy mag met vuil voete uit die komposhoop oor ons wit mat loop.Jy mag jou naels byt, vals sing, swak groente huis toe bring,Die badkamer omkrap, die Nat vloer opdroog met my waslap…Jy mag maar snags hard snork, […]
Emmertjie wysheid
Emmertjie Wysheid Miskien wil God hê dat ons soms eers ’n paar verkeerde mense ontmoet voordat ons die regte een ontmoet sodat wanneer ons die regte een ontmoet, sal ons weet hom om dankbaar te wees vir die geskenk.Wanneer die deur van geluk vir ons toeklap, maak ’n ander een oop, maar soms kyk ons […]