Die mens se grootste krag

DIE MENS SE GROOTSTE KRAG! J.Wilbur Chapman het London besoek en so die geleentheid gehad om Generaal Booth – die stigter van die Salvation Army – te ontmoet. Generaal Booth was op daardie stadium oor die tagtig jaar. Generaal Booth het getuig van al die stryd en versoekings maar ook die oorwinnings wat hy beleef […]

Die koning se boodskap

DIE KONING SE BOODSKAP. Dit is die jaar 1930 en ‘n konferensie word in London gehou. Koning George moet die opening waarneem. Die radio was in die babaskoene stadium maar dit is deur hierdie medium dat die boodskap van die koning aan die wêreld versend sal word. Net voordat die koning op die lug moet […]

Baklei jy of lê jy?

Baklei jy of lê jy? Die storie word vertel van die twee bokke wat hoog in die berg op ’n baie klein en smal paadjie geloop het. Die bokke het in twee verskillende rigtings geloop en toe hoog in die berg, met die afgrond aan die een kant en die hoë bergwal aan die ander […]

Akteur of werklik?

Akteur of werklik? Hierdie insident het ’n hele klomp jare gelede by ’n gemeente se passie spele plaasgevind. Die spele is in die stadsaal aangebied en elke aand was die saal stampvol. In die spele het die man wat Jesus speel die kruis gedra. In die gehoor was daar ’n man wat hom uitgejou, geterg […]

Agting vir predikant se vermoë

Agting vir predikant se vermoë Dit is die Sondagoggend en twee Minorca-henne staan voor die pastorie in die blomtuin en rondskrop op soek na iets te ete. Dit is toe die dominee oomblikke later in sy deftige swart pak by die voordeur uitgestap kom, kyk een van die henne hom met bewondering aan en sê:- […]

0:00
0:00