JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET
JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET ‘n Huisvader en sy vroutjie wat aan vergeetagtigheid gely het was met ontbyt besig. Sy vra hom of hy vir haar pap sal maak. Hy antwoord toe ja. Sy het bekommerd gelyk en vir hom hom gese: “nee, jy gaan vergeet”, waarop hy trots terugantwoord: Jy het vir pap gevra. […]
MOEDER – U HET LELIKE ARMS
MOEDER – U HET LELIKE ARMS ‘n Klein dogtertjie kyk op na haar ma en se: “Moeder, u het sulke mooi oe en jou hare lyk lieflik maar waarom is jou arms so lelik?” Sy kyk na haar geliefde dogtertjie en se: “Toe jy nog baie klein was, het ek jou een aand in jou […]
Vee die spore dood
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETEtjcloete@absamail.co.za” VEE DIE SPORE DOOD! ‘n Staaltjie vêêêr uit die verlede: Plaasmense het ‘n nie-hulle-eie-grootmaakkind gehad. Hy was hy nie vertraag nie, maar het dinge net bietjie stadiger as ander gedoen. Maar hy wou graag ander mense help en het dit sy dagtaak gemaak om dit te doen en […]
Vroue se behandeling deur Christus
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VROUE SE BEHANDELING DEUR CHRISTUS! Ek is seker almal weet dat vroue in die Romeinse era en Joodse kultuur as minderwaardig hanteer is. Christus Jesus se hantering en behandeling van die vrou was heeltemal anders. 1. CHRISTUS JESUS HET DIE VROU SE […]
Vriende
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VRIENDE! As Vriende mekaar nie dra nie, mekaar se probleme nie verstaan nie, mekaar nie moed inpraat nie, nie vir mekaar bid of saam kan skaterlag nie…… Dan staan hulle heeltemal alleen. Hulle moet mekaar raadgee en aan […]
Sand en Rots
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SAND EN ROTS! Twee vriende het op ’n tyd in die woestyn gestap. Die twee het oor ’n saak gestry en die een vriend het so kwaad geword dat hy die ander vriend deur die gesig geklap het. Dadelik het die vriend wat die […]
Is jou skoene aan die verkeerde voete
S JOU SKOENE AAN DIE VERKEERDE VOETE? Daar was eendag ’n klein seuntjie wat gekla het teenoor sy mamma dat die skoene wat hy dra hom baie seer maak. Sy het gekyk en gesien dat die skoene aan die verkeerde voete is. Sy het dit omgeruil en toe was die seuntjie baie bly en weer […]
Hou net aan
HOU NET AAN! ’n Kleuterskool onderwyseres was baie lief vir haar kindertjies. Een van die seuntjies het die gewoonte gehad om haar so ’n ligte hou op die boud te gee. Sy het met hom daaroor gepraat dat hy moet stop maar tevergeefs. Sy het toe talle ander dinge probeer , maar die outjie […]
Hoekom glo ek in God
HOEKOM GLO EK IN GOD? Ek het Hom nodig.So hier is my antwoord.Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so “awesome” en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê. Dan is dit Hy!Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang […]
Hoekom ek Here
HOEKOM EK HERE? Ai, my motor het gebreek en dit gaan my ’n hele klomp geld kos om dit te herstel. Geld wat huidiglik baie skaars is! Hoekom moet dit met my gebeur? Is ek dan nie ’n goeie mens nie? Here, hoekom behandel U my so? Here, hoekom straf U my so? Nou is […]