Rommelstrooi

Rommelstrooi In Nederland het ‘n sekere dorp baie probleme ervaar met rommelstrooi. Tevergeefs het hulle die probleem probeer oplos met meer personeel wat die gebied moes patroleer en dubbele boetes neerlê. Iemand het egter toe met die voorstel gekom dat hulle liewer mense wat hul rommel in houers gooi moes beloon. ‘n Rommelhouer wat geld […]

VROEëR DAE VAN DIE HEILSLEëR

Gedurende Gedurende die vroeë dae van die Heilsleër was William Booth en sy christelike medewerkers skerp in die pers aangeval  deur godsdienstige leiers en regeringsleiers.    Wanneer sy seun Bramwell  hom elke keer ‘n koerantberig, wat hulle aanval, gewys het, het die Generaal gewoonlik opgemerk,  “Oor vyftig jaar van nou af sal dit min skeel […]

Wees ‘n visserman

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WEES ’N VISSERMAN!!   Daar was eendag ’n visserman wat goed voorberei was om vis te vang. Hy het presies geweet hoe om vis te vang. Hy het al die verskillende visstokke gehad, hoeke, sinkers , lyn , katrolle, die beste aas en ja, ook […]

Wan gebruik van baba luik vir eie gewin

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WANGEBRUIK VAN BABALUIK VIR EIE GEWIN   Jikei Hospitaal installeer ʼn babaluik in Mei 2007. Ouers laat anoniem hulle babas daar as hulle voel hulle kan nie meer, as gevolg van armoede of ʼn ander rede, vir die baba sorg nie.    ʼn 49-jarige man […]

Vertroue in die beheerpunt

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VERTROUE IN DIE BEHEERPUNT.   ’n Baie mooi illustrasie van ons afhanklikheid van ’n gevestigde beheerpunt terwyl ons op die aarde lewe, is die vlug van Apollo 11 na die maan. Die beheerpunt was in Houston, Texas. Dit is uiters belangrik dat hierdie drie ruimtevaarders, […]

Moenie gevang word nie

MOENIE GEVANG WORD! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   MOENIE GEVANG WORD!   Dit gebeur daagliks dat mense dinge doen met die hoop en verwagting dat hulle nie gevang sal word nie. Daar is al studies gedoen om uit te vind of mense sekere dinge sal doen as hulle weet hulle sal nie uitgevang […]

Is die kerk ‘n dieretuin

IS DIE KERK ’N DIERETUIN? Dit is so dat sommige kerkgangers so hardkoppig is soos ’n muil om enige werk in die gemeente te doen. Ander is so skelm soos ’n jakkals wanneer hulle hul besigheid se transaksies doen, ja, en ander is soos bye besig om die laaste en nuutste skinderstorie te vertel terwyl […]

Het jy vergeet

HET JY VERGEET? In 1923 het ’n geweldige, kragtige aardbewing Japan getref. Vyf groot stede was in die slag en sewe miljoen mense betrokke in die aardbewing. Elke gebou in Yokohama is vernietig en driekwart van Tokyo is vernietig deur brande. Daar is geraam dat 300 000 mense dood is en dat twee en ’n […]

God se deel

GOD SE DEEL! Die dag toe die gemeente se tesourier bedank was almal verbaas met baie vrae in die gemoed. Wie sal nou die pos vul? Die plaaslike graansuier bestuurder is genader om die pos te vul. Hy was ‘n betroubare man en almal in die dorp het hom geken. Hy het die pos aanvaar […]

Rules of Male -Femalerelationships

Rules of Male -Femalerelationships   The Female always makes the Rules. The Rules are subject to change at any time without prior notification. No Male can possibly know all the Rules. If the Female suspects the Male knows all the Rules, she must immediately change some or all of the Rules. The Female is never […]

0:00
0:00