Spore in die sneeu

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SPORE IN DIE SNEEU.   Die argitek Frank Wright het van ’n insident vertel wat op die bepaalde oomblik niks beteken het nie ,maar vir hom later baie beteken het in sy lewe.   Dit was winter, hy was maar net 9 jaar oud en […]

Soms

Geskry Deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SOMS…   Soms lewe ek te vinnig …   Vriendskap is soos die natuur.     Soms waai ons by mekaar verby sonder om te stop   En te vra hoekom die ander so verkreukeld lyk.   Die lewe se wind dra ons weg met ‘ […]

Slang geveg

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SLANG GEVEG!   Lucas Sibanda het in die bos geloop met sy eie gedagtes. Die paadjie was nou en die veld was dig. Rustig stap hy toe ’n luislang voor hom in die paadjie verskyn van agter ’n boom. Dit was sekondes toe is Lucas […]

Skoene van gister

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za                                        SKOENE VAN GISTER   Al is jou spore vergete   al is jou sole verslete   al is die pad lank en swaar   die skoene moet […]

Skep moed

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SKEP MOED!   Daar was eendag ’n weduwee wat twee seuns gehad het, en sy was afhanklik van hulle finansiële bydraes elke dag. Die een seun het sambrele verkoop. Die weduwee sal dan elke more uitgaan om te gaan kyk of die son skyn en […]

Skei die manne van die seuns

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za SKEI DIE MANNE VAN DIE SEUNS! Ek is seker dat ons almal het al die uitdrukking :- Skei die manne van die seuns , gehoor? Die vraag wat ons kan of sal vra is:- Wat skei die manne van die seuns? Watter aspekte kan ons noem? Verseker aspekte […]

Ses wonde

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SES WONDE   Daar is ses verskeie wonde wat ’n persoon kan ontvang in of aan sy liggaam.   1.     Skaaf wond –  Waar die vel afgeskaaf word. Dit kan gebeur as jy struikel of jou skuur teen ’n harde voorwerp of selfs ’n […]

Selfvoldaanheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SELFVOLDAANHEID.   Die vorige president van Amerika , George Bush, se nasionale sekuriteits adviseur , Condoleezza Rice , is ’n predikantsdogter. Sy het in die kerk groot geword. Sy het in haar middel twintigs besef dat sy van die kerk vervreemd geraak het. Rice het […]

Selfmoorde na drie dubbele ramp

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SELFMOORDE NA DRIE-DUBBELE RAMP   ’n Dun straaltjie selfmoorde in die streek, wat 11 Maart verwoes is deur die massiewe M9.0 grootte aardbewing en die daaropvolgende tsunami kan binnekort ’n rivier word. Daar is die boer, wat weens bekommernis oor ’n kooloes, wat bederf is […]

Sand en Rots

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SAND EN ROTS!   Twee vriende het op ’n tyd in die woestyn gestap. Die twee het oor ’n saak gestry en die een vriend het so kwaad geword dat hy die ander vriend deur die gesig geklap het. Dadelik het die vriend wat die […]

0:00
0:00