Onsinkbaar

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONSINKBAAR!!   Hierdie verhaal het plaasgevind die Sondag nadat die Titanic gesink het. Dit het gebeur in die dorpie Belfast waar die Titanic gebou is. Die inwoners was verslae en het op straat net mekaar se hande geneem, in trane uitgebars en dan weer verder […]

Ons vader

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   DIE ONSE VADER   Ek kan nie bid Onse as ek net vir myself leef nie. Ek kan nie bid Vader as ek nie sy kind geword het nie. Ek kan nie bid Wat in die Hemel is as ek nog aardsgebonde is nie. Ek […]

Ons weet

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONS WEET   1. ONS WEET DAAR IS EEN GOD   1 KOR. 8:4  Wat dan die eet van die offervleis aan die afgode betref, weet ons dat ‘n afgod niks in die wêreld is nie, en dat daar geen ander God is nie, behalwe […]

Ons troos en ons hoop

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONS TROOS , ONS HOOP.   ’n Ware verhaal! Tydens die tweede wêreldoorlog het hulle Solomon Rosenburg, sy vrou en twee seuns gevang , tesame met Rosenburg se ouers. Hulle oortreding was , dat hulle Jode is. Hulle is almal saam in ’n Nazi – […]

Ons daaglikse optrede

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONS DAAGLIKSE OPTREDE   Alles kan in ‘n oogwink verander.   Want God werk op vreemde wyses.   Sy wil is nie ons wil nie.   Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.   Sy tyd is nie ons tyd nie.   Daarom moet jy: […]

Onmoontlik om God te verwar

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONMOONTLIK OM GOD TE VERWAR!   Wie is daar wat nie een of ander tyd ’n onderwyser gehad het , waar jy nie lus was vir die les, dan ’n vraag gevra het wat  die onderwyser se belangstelling was en dan is die les vergete? […]

Ongelukkigste man in New york

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   DIE ONGELUKKIGSTE MAN IN NEW YORK.   Ek is seker dat jy het nog nooit gehoor van Lawrence Hanratty wat die titel gedra het van:- “Die ongelukkigste man in New York.”   Hy het by die dood omgedraai toe daar ’n ongeluk by die konstruksie […]

onberoulik is gelyk aan geen spyt he nie

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONBEROULIK = GEEN SPYT Hê!   In 1904 het William Borden ,die erfgenaam van die Borden Melkery Landgoed, sy hoërskool loopbaan voltooi as ’n miljoenêr. Sy ouers het hom na skool gestuur om deur die wêreld te toer. Hy het Asia , Midde Ooste en […]

Onbemande stalletjie beroof

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   ONBEMANDE STALLETJIES BEROOF   In ʼn wêreld waar eerlikheid en betroubaarheid al hoe minder voorkom, is dit verstommend om te sien hoeveel onbemande groentestalletjies nog in die groot stede van Japan aangetref word. Volgens ʼn opname is daar omtrent 4 700 onbemande plaasstalletjies wat regoor […]

Omskepping in ‘n hysbak

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   OMSKEPPING IN ’N HYSBAK   In die dae voordat mense self hysbakke kon werk, was daar ’n hysbakoperatrise werksaam by ’n groot universiteit in Japan.   Vir haar was daar niks meer vervelig as om heeldag ’n hysbak te werk nie. Sy was altyd in […]

0:00
0:00