Of daar mense op Venus woon ?
C J Langenhoven het geskryf “Ek wonder, Vroutjie,” sê ek, hardop mymerend, “of daar mense op Venus woon.” “Venus ?” vra sy, ingedagte. “Ja, Vroutjie. Op daardie heerlike aandster. Hy moet ’n bekoorlike wêreld wees. Hy’s so te sê net so groot soos die aarde, en byna ’n derde nader aan die son.” […]
Op ‘n stapel gebondel
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE jcloete@absamail.co.za Twee eeue nC word die Christen Polycarp deur die goewerneur van Smirna beveel om voor hom te verskyn. Polycarp kry die bevel om van sy Christenskap afstand te doen. Hy moes nou afgode dien en aanbid of hy sou vir die leeus gegooi word. Sy antwoord was “ Vir […]
Owerspel vergifnis
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OWERSPEL VERGIFNIS Wanneer ’n kind van God bedink dat God hom/haar vergewe het vir dit wat hy/sy gedoen het, dan kan hy daardie vergifnis oordra na ander ten spyte van wat hulle gedoen het. […]
Ouma agtergelaat
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OUMA AGTERGELAAT ʼn Vrouekollegestudent in die 3/11/2011 Japannese rampgebied het die volgende brief aan ʼn bekende sielkundige, J Umihara geskryf (verkorte vertaalde weergawe): “Hoe ek ookal probeer, ek kan net nie die gebeure van 11 Maart uit my gedagtes kry nie. […]
Opponeer jy God
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OPPONEER JY GOD? PSALM 2:3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp! PSALM 2:4 Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle. PSALM 2:5 Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en […]
Oorwinning oor omstandighede
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OORWINNING OOR OMSTANDIGHEDE! As kind van God is ons verlede mee gehandel en elkeen het ’n wonderlike toekoms. Jy is op jou weg na die Hemel maar wat van die huidige lewe? Hier is dit moontlik om oorwinning te behaal – al twyfel […]
Oorwinnig in nederlaag
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OORWINNING IN NEDERLAAG! Thomas Edison het die mikrofoon, grammofoon, gloeilamp, battery , pratende films en 1000 ander dinge uitgevind. Desember 1914 het hy al tien jaar aan die battery gewerk en dit het sy finansies gedreineer. Een aand in Desember het daar ’n brand […]
Oorweldigende voorregte
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OORWELDIGENDE VOORREGTE! Daar was eendag ’n jongman wat gedroom het om na Amerika te gaan. Hierdie jongman het al sy geld gespaar, hard gewerk en selfs meer werk gedoen, om al die geld bymekaar te maak om ’n kaartjie te koop op ’n skip […]
Oorlewing
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OORLEWING. Dit is in 1957 dat Lt. David Steeves uit die wildernis uitstap, 54 dae nadat sy Lugmag opleidings vliegtuig geval en verdwyn het. Hy het ’n ongelooflike verhaal van oorlewing vertel in die sneeu bedekte wildernis nadat hy met sy valskerm uit die […]
Onthaal saam met die president
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ONTHAAL SAAM MET DIE PRESIDENT. President Calvin Coolidge het vriende van sy geboorte dorp genooi om saam met hom in die Wit Huis te kom eet. Hierdie mense wat van die platteland kom het nie die tafelmaniere van die Wit Huis geken nie. Hulle […]