Moenie gevang word nie
MOENIE GEVANG WORD! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MOENIE GEVANG WORD! Dit gebeur daagliks dat mense dinge doen met die hoop en verwagting dat hulle nie gevang sal word nie. Daar is al studies gedoen om uit te vind of mense sekere dinge sal doen as hulle weet hulle sal nie uitgevang […]
Moeilike weiveld
MOEILIKE WEIVELD Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MOEILIKE WEIVELD. Dit is tot ons eie voordeel dat God nie toelaat dat ons in ons gemaksone bly nie. Hier is dit die geboorte van die Kameelperd wat ons ’n goeie les vanaf leer. Die baba Kameelperd val omtrent drie meter na die grond […]
Misverstand
MISVERSTAND Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MISVERSTAND Tydens die Vietnamese oorlog is ’n dorpie gebombardeer en ’n weeshuis wat deur sendelinge bestuur was is getref. Daar was ’n agtjarige dogterjie wat verskeie wonde opgedoen het en wat baie bloed verloor het. ’n Vloot dokter en ’n verpleegster het daar opgedaag, slegs met […]
Mismoedigheid
MISMOEDIGHEID Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MISMOEDIGHEID Daar word vertel dat die duiwel op ‘n keer bankrot gespeel het en dat hy al sy gereedskap sou verkoop aan enigeen wat bereid was om die regte prys te betaal.Op die aand van die vendusie was al die gereedskap pragtig uitgestal en het die hele bose lot daar […]
Mik vir die son
MIK VIR DIE SON! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MIK VIR DIE SON! Alexander die Grote het al regeer toe hy sestien jaar oud was. Op die ouderdom van agtien was hy ‘n suksesvolle generaal en op twintig koning en toe het hy op drie-en dertig as ’n dronkaard gesterf. Alexander se pa, Philip, is ’n […]
Mense rondom jou
MENSE RONDOM JOU. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MENSE RONDOM JOU. Daar is n gediggie wat sê: As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou aan die slaap sou sien raak, sou ek meer moeite gedoen het om jou warm toe te maak. As ek geweet het dis […]
Medelye
MEDELYE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MEDELYE! Dit is 1935, winter en baie koud en winderig. LaGuardia die burgemeester van New York maak sy opwagting by die naghof in die armste gedeelte van die stad. Hy het die regter verdaag en die regbank oorgeneem om die sake aan te hoor. […]
Mag Jy
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za
Maak kontak met God
MAAK KONTAK MET GOD. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MAAK KONTAK MET GOD. LUKAS 11:1 En toe Hy op ‘n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het. Maak kontak […]
Maak my heel?
Maak my heel? My eie waterbak het al male sonder tal stukkend geval, Here. Dan het ek dit sélf probeer regmaak. Ek het die stukke probeer optel en dit probeer lym en las. Maar so ‘n kruik lek, Here. My lymwerk is swak, en my laswerk skeef. Die water loop vinnig weg en dié wat […]