MOEDER – U HET LELIKE ARMS

MOEDER – U HET LELIKE ARMS ‘n  Klein dogtertjie kyk op na haar ma en se:  “Moeder,  u het sulke mooi oe en jou hare lyk lieflik maar waarom is jou arms so lelik?” Sy kyk na haar geliefde dogtertjie en se:  “Toe jy nog baie klein was, het ek jou een aand in jou […]

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE

MARTIN LUTHER het gese die BYBEL LEWE want dit praat met my;   dit het “voete” want dit agtervolg my;  dit het “hande” want die openbaring van die Woord deur Sy Gees, maak die Woord lewend in my hart.

10 Mees Belangrikste Dinge

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za 10 Mees Belangrikste Dinge. -LIEFDE Daardie spesiale gevoel wat jou warm en wonderlik laat voel. Wat jou laat borrel van vreugde. -RESPEK Om ander so goed te behandel soos wat jy graag behandel wil word. -WAARDERING Om dankbaar te wees vir al die goeie wat jy […]

My vriendskap

MY VRIENDSKAP Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za    MY VRIENDSKAP   Vriendskap is soos die natuur. Soms waai ons by mekaar verby sonder om te stop   En te vra hoekom die ander so verkreukeld lyk.   Die lewe se wind dra ons weg met ‘ oppervlakkige “Goed dankie” en “Sien jou later”.   […]

My liefste kind

  Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za                                                               My Liefste Kind.    Toe Ek op jou besluit het, was daar soveel vrede, kalmte en liefde in My hart. Ek het geweet hoe jy gaan lyk, hoe jou stem gaan klink en hoe jou glimlag ander mense se harte gaan verander- selfs toe jy nog net 'n […]

My gebed

MY GEBED Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   MY GEBED   As ek kniel voor die Heer,   En vir die Here sê: “Ek het so seer!   O Heer U weet, ek kan net nie meer.”   Dan hoor ek hoe sê die liewe Heer:   “Kom sit hier by my, bring jou […]

Moslem gered en geslaan vir dood

MOSLEM GERED EN GESLAAN VIR DOOD! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   MOSLEM GERED EN GESLAAN VIR DOOD!   Josef het iewers in Afrika gewoon en het eendag op ’n pad gestap en ’n kind van die Here ontmoet. Hierdie persoon het die Evangelie met hom gedeel en net daar in die pad het […]

Moet jy alles weet

MOET JY ALLES WEET? Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   MOET JY ALLES WEET?   DEUT. 29:29  Die verborge dinge is vir die HERE onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet.   Is dit nie so dat […]

Moer koffie

MOER KOFFIE Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za                                MOER KOFFIE???   Die waarheid is gewoonlik baie erger as fiksie en die volgende ware storie is genoeg om enige mens twee keer te laat kyk na wat mens eet en drink […]

Moenie jou gevoelens vertrou

MOENIE JOU GEVOELENS VERTROU Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   MOENIE JOU GEVOELENS VERTROU.   ’n Helikopter loods het hierdie verhaal vertel. Hy het die opdrag gehad om ’n paar manskappe na ’n boot te vlieg. Nadat hulle opgestyg het, het daar ’n baie digte mis oor die see opgestoot. Hy moes baie laag […]

0:00
0:00