Bank nou vir rente later

Bank nou vir rente later  ’n Pragtige klein dogtertjie het ’n spaarvarkie gehad wat haar pappa haar gegee het. Sy doelwit was om haar te leer om haar geld te spaar. Hierdie spaarvarkie het oor ’n tyd vol geword en toe verduidelik haar pappa vir haar dat hulle die spaarvarkie na die bank moet neem […]

Baklei jy of lê jy?

Baklei jy of lê jy? Die storie word vertel van die twee bokke wat hoog in die berg op ’n baie klein en smal paadjie geloop het. Die bokke het in twee verskillende rigtings geloop en toe hoog in die berg, met die afgrond aan die een kant en die hoë bergwal aan die ander […]

Baie draaie – een pad!

Baie draaie – een pad! Het jy al op ’n lang reguit pad , slaperig gery? Die pad is oop en reguit en so af en toe ’n kinkel in die pad na links of regs. Daardie kinkel hou jou wakker , sodat jy op die pad kan bly en kan fokus met dit waarmee […]

0:00
0:00