Bespreking van Probleme

Vier manne in die bediening Vier manne in die bediening, het op ‘n dag ‘n bietjie asem gaan skep in ‘n naby geleë park om bietjie weg te kom van hul hewige werksdruk.  Lekker sitgemaak op ‘n bankie het hulle die vroeë lente geniet.  “Julle weet, siende dat ons sulke goeie vriende is” het een […]

Beplan vir die toekoms

Geskryf deur THEUNIS, Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   BEPLAN VIR DIE TOEKOMS.   Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie”. Spr. 27: 1   Elke verantwoordelike mens beplan deeglik vir die toekoms. As jy nie daarin slaag om te beplan nie, beplan jy […]

Bemoediging

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za         Roy Daniel, ‘n evangelis het ‘n lied geskryf oor Petrus wat op die water na die Here Jesus toe geloop het. Die eerste vers is in Afrikaans vertaal.     Toe Petrus na die Here , geloop het op die see was […]

Baie Christene

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Baie Christene koester nie die Bybel nie. Dit is so maklik om ‘n Bybel te verkry maar dis ook net so maklik om dit te verwaarloosl. Is ons lief vir die Bybel omdat ons die Skrywer daarvan ken?  ‘n Man van Kansas City in Amerika was […]

Bloei jou God?

  Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ’n Klein seuntjie het eendag na die sendeling wat vir hom Sondagskool gee gegaan. Die seuntjie het vir die sendeling gesê dat hy baie van die Bybel se verhale hou. Hy het net een probleem, naamlik dat hy nie die God van die Bybel kan sien nie. Wanneer […]

Blinde kan sien!

Blinde kan sien! Peter spent a few years trying to cope with his blindness, learning ways of looking after himself so that he wasn’t so much a burden upon his family, although they still continued to visit on the odd occasion. He also learned how to read Braille. Then one day he was informed that […]

Bid of waak?

Bid of waak? Roy Anthony Borges was vir 45 jaar tronk toe gestuur vir roof. Tydens sy tyd in die tronk het hy die Evangelie gehoor en tot bekering gekom. Hy het later in die tronk biblioteek gewerk as ’n klerk. Roy vertel ’n verhaal wat in die tronk gebeur het, aan twee tydskrifte wat […]

Ben Carson

Ben Carson Ben is deur sy enkelma groot gemaak en op skool het hy baie gesukkel. Dit is eers op hoërskool dat hy begin uitblink het in die akademie. Na skool is hy na die Yale Universiteit en voltooi sy kursus in Sielkunde. Ben se belangstelling het later verander na neurochirurgie. Sy oog-hand koördinasie was […]

Belowe jy ook?

Belowe jy ook? In die jaar 2004 was ek in die gemeente in Amanzimtoti. Dit was die Sondagoggend dat ek ’n boodskap gebring het vir mense wat nog nie die Here in hul lewe gehad het nie. Daardie more stap daar ’n jong man en sy vrou die kerk in. Wie is hulle? Ek weet […]

Beloftes van God

Beloftes van God Daar is 7959 beloftes in die Woord van God. In dien jy een belofte per dag neem dan sal dit jou ongeveer 22 jaar neem om al die beloftes te gebruik. God verbind Hom tot die beloftes wat Hy maak. 2 TIM. 2:13 As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan […]

0:00
0:00