Verwagting

Verwagting Ek sien daar in die verteIets wat lyk soos water blinkMy tong is droog, geswel en seerMaar ek kan net aan water dinkDie dae word al jare – en my hoop verdwynSodat my siel so stadigaan wegkwynEk het ‘n Woord waar ek op hoopVan goeie goed word ek gestroopDis reg, my Heer, ek soek […]

ISAK, JOU BESTE

 ISAK, JOU BESTE  Vroeg in die môre hoor Abraham Sy stemDeur al die jare het hy dit goed leer ken“Jou seun wat jy lief het, gaan offer hom nouJou Isak, jou beste- jy kan hom nie hou.” Sonder ‘n klagte of gees wat murmureer -Maak hy gereed, hy het God se wil begeer!Sy esel, sy dienaar […]

RUT

RUT Rut kies om saam met Naomi te gaanwant sy het die boodskap van God reg verstaanSou iemand haar dan op sy oesland toelaatWaar sy ook mag optel, beskerm teen kwaad Boas se landgoed vind sy per gelukMaar God het dit alles beplan en beskikToe Boas haar sien, praat hy vriend’lik en sagGaan tog nie weer […]

Jonatan (I Sam 14 )

Jonatan (I Sam 14 ) As die vyand jou wil aanvalMik hy pyle so sekuurHy wil graag jou hart ontwapenEn sy roofkommando stuur Maar daar was geen wapens by die manskappe geweesHele leermag kon nie veg nie, het die vyand so gevreesJonatan het kans gesienWant Hy was voorbereiSy wapendraer was nie bang, het digby hom gebly. Jonatan […]

Sigar se vrou (Joh. 4)

Sigar se vrou (Joh. 4) In Samaria by Sigar woon syHaar naam dra ‘n letsel wat vriende vermyAl met die voetpad na Jakob se putSo leeg was haar waterkan, so leeg soos haar hart. Maar Jesus kyk dieper as al jou godsdienstige praatjiesEn Hy sien die dors van jou soekende sielHaal af daardie masker van voorgeeWord […]

Lasarus (Joh. 11)

Lasarus (Joh. 11) Article Content Article Title Neem weg die steen vir die Meester vandagHy staan al lank by die graf en Hy wagHy is die opstanding, het jy geweet?Hy laat die dooies leef. Dink jy dan dit is te laat vir die HeerOf sien jy nie kans vir die pyn en die seer?Jy sal Sy […]

By die see van Galilea (Joh 6: 1-13)

By die see van Galilea (Joh 6: 1-13) By die see van Galilea het ‘n skare Hom gevolgDaar was blindes, siekes, lammesSoveel van elke soortOp die derde dag sê Jesus: Ek is jammer vir die skareEn Hy roep na Sy dissipels wat daar staan:“Waar kry ons brood vir die honger vir die skare”Maar die antwoord […]

Josef se broers (Gen 37, 42-45)

 Josef se broers (Gen 37, 42-45)   Josef se broers was afgunstig op HomDie bittere haat het deur jare gegroeiEen dag in die veld roep hul: Laat ons hom doodmaakGenadeloos word hy verkoop soos ‘n slaafJosef se vader, sy hart was gebreekMaar sonder berou was sy broers en verhardVerby snel die jare en – Josef […]

Hagar (Gen 21)

  Hagar (Gen 21) Stuur haar weg, laat haar gaan- die slavin met haar seunNet een broodjie en water in die dorre woestynDis daar waar sy opkyk, afhanklikheid leerNatuurlike bronne bestaan daar nie meer Sonder water, alleen met die las wat sy draVerward en geen hulp wat sy êrens kon vraDie enigste uitweg: sit neer daardie […]

Naomi (Rut 1-4 )

Naomi (Rut 1-4 In Moab se velde het hulle gaan blyBy Betlehem was daar geen brood meer te kryDie man Elimeleg, sy kinders en vrouVoorheen het hul net op die Here vertrou Naomi het weldra ‘n smartweg betreeHaar pad lei deur dieptes van doodskaduweeHaar man en twee seuns het sy albei verloorNet sy bly alleen as […]

0:00
0:00