PETRUS

PETRU Waarom kan ek U nie nou volg nie HeerEk sal my lewe vir U gee!Sal jy jou lewe vir my gee?Voorwaar Ek sê vir jou, jy sal my drie maal verloënVoordat die haan sal kraai Daar by die bidplek kom soek hulle JesusOok Petrus was daar met ‘n hart wat vol vrees isSoldate vang Jesus, […]

DIE TEMPEL

DIE TEMPEL Die Tempel se deure is dig toegesluitDis donker en koud, al die lampe is uitDaar’s as op die altaar, die vuur is geblusVan God se teenwoordigheid nooit meer bewusDis stil in die heiligdomPlek van ontmoetingWêreldse liefde het Jesus verdring. Sluit oop die deure, herstel die poorteVul nou die lampe met olie van boReinig die […]

Laat skyn jou lig, Jerusalem.

Laat skyn jou lig, Jerusalem Is jy moeg van laste draHet jy al die Heer gevra?Deur die berg maak hy ‘n wegAl wat krom is maak hy reg. Laat skyn jou lig, JerusalemSing voor die Heer, verhef jou stemJou droefheid sal soos mis verdwynJou hemelson sal heeldag skyn. Bose pyle soek jou sielOm jou lewe te vernielJesus […]

0:00
0:00