Home
Video Preke
Klank Preke
Teks Preke
Search ...
Home
Video Preke
Klank Preke
Teks Preke
Front Page
Christen Digters
Bruwer, Marike
Die Evangelie
Maar Hy
Maar Hy
ons vloek. Jesus seën.
ons skree. Hy kreun.
ons haat. Hy het lief.
ons moet sterf.
Hy moet lewe.
Maar
Hy sterf.
ons word vergewe.
・
Marike Bruwer –
0:00
0:00