Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

Akteur of werklik?

Hierdie insident het ’n hele klomp jare gelede by ’n gemeente se passie spele plaasgevind. Die spele is in die stadsaal aangebied en elke aand was die saal stampvol. In die spele het die man wat Jesus speel die kruis gedra. In die gehoor was daar ’n man wat hom uitgejou, geterg en beskuldig het. Die akteur het dit verdra maar die man het net aangehou en aangehou. Die akteur kon dit nie meer hou nie en het die kruis op die verhoog neer gegooi en na die man gestap en hom ’n paar goeie opstoppers gegee. Die direkteur het die akteur na die tyd eenkant geneem en hom goed geroskam. Hy het vir hom verduidelik dat dit kannie gebeur nie. Hy het verduidelik dat hy nooit maar nooit weer so sal optree nie. Die akteur het verskoning gevra en gesê dat dit nie weer sal gebeur nie. Die volgende aand was dieselfde man weer daar en weereens het hy al die opmerkings en nog meer aan die Jesus akteur toegesnou. Die akteur het kalm gebly. Die volgende aand was dit weer dieselfde en weereens was die aanmerkings erger as die vorige aande. Die akteur het opgestaan in sy volle lengte, op sy tande gekners en toe vir die man gesê:- “ Ek sien jou direk na die opstanding!” Is dit nie so dat ons gedurig hoor dat ons lewensstyl as Christen tot die wêreld spreek nie? Is dit nie so dat die wêreld die kinders van God se lewe “lees” eerder as wat hulle die Bybel lees nie? Jy wat verklaar dat jy ’n kind van die Here is, IS JOU HART WAARLIK VERANDER EN OORGENEEM DEUR CHRISTUS? TITUS 2:11 “Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn ” :12 “en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,” :13 “terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,” :14 “wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ‘n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.” GEBED Here, ek weet dat ek U kind is! Here neem volkome beheer van my hart sodat ek nie ‘n Christen akteur sal wees nie maar die werklikheid sal lewe? AMEN

0:00
0:00