Geskryf deur THEUNIS
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za
WIE MOET DIE BYBEL LEES?
JONGMENSE-sodat hulle sal weet hoe om te lewe.
OUMENSE-sodat hulle sal weet hoe om te sterf.
…
ONKUNDIGES-vir wysheid.
GELEERDES-vir nederigheid.
RYKES-vir medelye.
ARMES-vir vertroosting.
DROMERS-vir bekoring.
PRAKTIESE MENSE-vir raadgewing.
SWAKKES-vir krag.
HOOGMOEDIGES-as waarskuwing.
NEDERIGES-vir verheffing.
BEKOMMERDES-vir vrede.
MOEDELOSES-vir rus.
SONDAARS-vir verlossing.
TWYFELAARS-vir versekering.
ALLE CHRISTENE-vir leiding