Gedurende

Gedurende die vroeë dae van die Heilsleër was William Booth en sy christelike medewerkers skerp in die pers aangeval  deur godsdienstige leiers en regeringsleiers.

 

 Wanneer sy seun Bramwell  hom elke keer ‘n koerantberig, wat hulle aanval, gewys het, het die Generaal gewoonlik opgemerk,  “Oor vyftig jaar van nou af sal dit min skeel hoe hierdie mense ons behandel het;  wat wel dan van groot belang sal wees, is hoe ons God se werk uitgevoer het.

 

Die Wycliffe handboek oor prediking van predikers, W. Wiersbe, bl. 185

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00