Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

Geskryf deur THEUNIS

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za

 

VERDUBBEL JOU LASTE!

 

’n Bagasie draer in  Asia het eens sy bagasie-paal of dra paal geneem om ’n sendeling se bagasie vanaf die stasie na die sendingstasie te dra. Die sendeling het net een groot swaar sak gehad om te dra. Die draer het besef dat indien hy dit aan die eenkant van die paal vasmaak, hy ongebalanseerd sal wees en moeilik sal dra. Hy het toe ’n klip geneem van dieselfde gewig as die sak en dit aan die anderkant vas gemaak. Hy het toe met die dubbele las maklik na die sendingstasie gestap.

 

Dit is makliker om twee sakke te dra as een. Twee balanseer goed uit.

 

Ons almal het ons eie laste wat ons moet dra. Soms wil dit vir ons voorkom asof dit genoeg is. Daar is geen behoefte by ons om ander se laste ook te neem en te dra nie.

 

GAL. 6:2  Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

 

 Neem ‘n ander se laste saam met die van joune en balanseer so jou laste uit. Dit is die juk van Christus. Die wyse waarop jy jou laste moet dra is om ander se laste saam op te neem en gou sal jy besef dat iemand anders is besig om jou laste vir jou te dra.

 

FIL. 2:4  Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n.

 

GEBED

 

Here, dit voel soms asof my eie laste te veel is om te dra! Open my oë en my verstand om ook my medemens te kan help en hulle laste te kan dra? AMEN

0:00
0:00