UIT DIE SPREKER SE DAGBOEK: ALEXANDER DIE GROTE SE PROBLEEM MET MENSBEENDERE
Alexander die grote het Diogenes, ‘n filosoof besoek en aandagtig gekyk hoe hy ‘n hopie mens beendere deeglik ondersoek. Hy vra toe die filosoof waarna hy soek en hy antwoord: “Dit wat ek NIE kan vind nie is – die VERSKIL tussen jou pa en sy slawe se beendere!”