Beeld Klank en Video Preke
Die kille, donker, koue graf
Neem my beminde van my af.
God sien my trane en verstaan
Waar Hy hier aan my sy kom staan.
‘n Hand vir my deurboor,
Laat my die traan verloor,
Wanneer Hy my herinner teer:
Ek sien mos my beminde weer!
Your email address will not be published. Required fields are marked *
Comment *
Name *
Email *
Website
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.