Theunis van der Westhuizen Teks Preke

Oom Theunis was ‘n godsdienstige sondaar en het ‘n Peetkind gehad wat betrokke was by Satanisme. Hy self het Godsdiens sonder Jesus gehad maar hy was baie hartseer oor die Peetkind. Hy het ‘n Geestelikke werker gekry wat vir Hom gehelp het om met die kind te praat. Theuns het self vir did kind gevra “As jy voor God vandag moes staan, watter rede sal jy Hom kan gee om jou in die Hemel toetelaat ? Die kind het hom reguit terug gevra… ” Watter reg het jy om daardie vraag te vra ?” Hy het toe besef die duiwel in die kind is reg. Hy self was maar Godsdienstig sonder Jesus. Hy het die Here gesoek sodat Hy in die Hemel op grond van Jesus alleen kon kom. Die Here het hom vrygemaak en vergewe en Hy het ‘n prediker geword. Sy vrou is ook kragdadig gered en hulle het saam in die bediening ingegaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00