Beukes, Rudi

Rudi Beukes Teks Preke

Hello en welkom by die kosbare teks boodskappe van Rudi Beukes van die Evangeliese kerk in Suid Afrika. Sy boodskappe is kosbaar en God het Him kragtig beruik in talle se lewens tot eer van Jesus alleen. Bid vir hom, sy vrou en kinders en versprei die boodskappe. Onthou sy klank boodskappe is beskikbaar onder die klank boodskappe op die Webwerf. Hy preek reguit en was ‘n doseerder en predikant in kerke in verskillende dele van Suid Afrika. Ons is baie lief vir Rudi en dankbaar vir die Here dat ons sy boodskappe kan luister en lees en selfs kyk. Ons was op baie konferensies waar hy gepreek het en het gesien hoe die Here in mense se lewens werk. Ons dank die Here vir die werk en lewe van Ds Beukes en dink dit is kosbaar om van dy boodskappe op die weberf te kan versprei.

0:00
0:00