Mattheus 14:22 & 23 ( Lees)
Inleiding:
Oom Dawie se oupa – railway sleepers – bid plek.Oom HT de Villiers gevra hoe dit geestelik gaan.“ Die pad na die bid plek is oop getrap. “
Tema:
Is die pad na my stil plekkie, waar ek eenkant gaan en tyd met God spandeer nog oop getrap?
1 Jesus ons voorbeeld:
Ø Jesus is vir ons ‘n voorbeeld – eenkant gaan( Matt 14:22&23, Matt 26:36-39, Lukas 6:12, Lukas 11:1a )
Ø Hoekom Jesus eenkant gegaan:- opdragte- Wysheid – kiesing van dissipels, hoe om te lewe/optree/ Fariseers te antwoord- Krag ontvang: – so te lewe, wil van Sy Vader te doen ( Joh 5:30 ) – versoekings te weerstaan ( Matt 4 & Matt 16:23 ) – wonderwerke te doen ( Markus 5:30-34 )- vir dit waarvoor Hy gekom het / kruispad ( Matt 26:39 )
Ø As Jesus wat die seun van God is eenkant gegaan het om krag en wysheid van Sy Vader te ontvang, hoeveel te meer moet ons as swak en nietige mens nie eenkant gaan en tyd met God spandeer nie.
Ø Ons as swak en nietige mens het nodig om Jesus se voorbeeld te volg om:- opdragte / hoe Hy wil hê ons moet lewe / wil van die vader te doen ( Matt 7:21 )- Krag te ontvang om so te lewe / die lewe te lewe van ek leef nie meer nie maar Christus leef in my ( Gal 2:20 ) / om die stryd te stry ( Efs 6:12 )
Ø Paar waarhede uit die boekie Sewe Berge van Oom HT de Villiers aangaande stryd.- Elke wedergebore Christen… – Vyand wat nie dag en nag rus nie… / Illus: Tannie nooit iest slegs van enige iemand gese nie…
Ø Om Jesus se voorbeeld te volg en eenkant te gaan en tyd met God te spandeer is die geheim van ‘n gesonde en oorwinnende geestelike lewe.
Wat behels dit om tyd met God te spandeer?
Ø Josua 1:8“ Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel. “
Ø Verduidelik:1. “Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag… “
2. “…sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan… “
3. “ … want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel. “
Ø Dan sal 1 Johannes 2:6 waarheid in ons lewens wees:“Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het. “
Ø Om tyd met God te spandeer behels:- bid- lees- bepeins – gehoorsaam/daarvolgens lewe
Ø Ek nano genoem van, ons in ‘n stryd gewikkel en net so paar gedagtes met u deel wat oom HT de Villiers geskryf het aangaande tyd met God spandeer in hierdie stryd.- God reg sondaar uit mag van Satan…- Die vernaamste wapen in die stryd is die Woord…- Die strydperk is die wereld; maar as ons die kring nouer trek…
Ø Exodus 16:21 lees ons… elke oggend manna ingesamel, elkeen na sy behoefte, son warm word, smelt weg.
Spurgeon skryf… “ Never try to live on the old manna or seek to find help in Egypt. All must come from Jesus, or you are ruined forever. Old anointings will not suffice to impart unction to your spirit; your head must have fresh oil poured upon it from the golden horn of the sanctuary, or it will cease from its glory.Elke dag vars manna nodig, kan nie staat maak op vorige ontmoetings nie.
Ø Rut 2:14“ En teen etenstyd het Boas vir haar gesê: Kom hierheen en eet van die brood en steek jou stukkie in die asyn. Daarop gaan sy langs die snyers sit, en hy het haar gebraaide koring gegee, en sy het geëet en versadig geword en oorgehou. “
Ø Sal ons nie aan die begin van elke dag vars manna gaan kry aan die voete van die Here Jesus nie? Hy nooi my en u uit soos Boas vir Rut uitgenooi het om te kom eet, so nooi Hy vir my en u om te kom eet, versadig te word en oor te hou vir ‘n verlore gaande wereld daar buite.
Ø Is die pad na die plek waar u deur Jesus gevoed word oop getrap?
3 Duiwel wil ons beroof:
Ø Vers 22… Jesus moes sy dissipels dwing.
Ø Jesus dissipels weggestuur om eenkant te gaan.
Ø Hoekom dwing? DALK: Dissipels bang beland weer in storm.
Ø Duiwel Jesus se dissipels gebruik, keer Jesus eenkant gaan.
Ø Duiwel geweet dis waar Jesus sy krag ontvang, dishoekom Jesus wou keer.
Ø Duiwel wil Jesus versoek wanneer hy swak is en probeer Hom weg hou van daar waar Hy Sy krag vandaan kry. Dis wanneer die duiwel mos die ergste op ons toeslaan, wanneer ons swak is.
Ø Maar Jesus duiwel se plan gesien, Sy dissipels weggestuur en eenkant gegaan en Hom gaan versterk by Sy Vader.
Ø Duiwel weet waar ons krag lê, weet dit lê in ons tyd met God.
Ø Enige iets doen, beroof daarvan, swak word en hy ons vernietig.
Ø Duiwel gebruik nie altyd slegte dinge om ons te beroof van ons tyd met God nie. Gebruik baie keer goeie, onskuldige dinge daarvoor. – Soos in hierdie geval het hy die dissipels gebruik.
Ø Duiwel gebruik dinge van die Here om ons te beroof…Raak so besig met die dinge van die Here, dat nie self by die Here uitkom nie. En wat tog is die belangrikste? My verhouding met die Here, want alles spruit uit my verhouding met die Here.
– En hoe baie het trap ons/ek self nie in daardie slaggat nie, raak so besig met die werk van die Here dat ek self nie by die Here uit kom nie en op die ou einde is dit ek wat skade lei.- Hudson Taylor
Ø Ontspanning en vriende gebruik om ons te beroof…Daar niks fout met die regte vriende en onspanning nie, maar as dit my plek begin inneem en ek kom nie meer by God uit nie, raak dit ‘n gevaar.
Ø “ Sorge van die lewe en verleiding van rykdom “ om ons te beroof…
Mattheus 13:22“ En by wie in die dorings gesaai is—dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar. “
Wat is die sorg van hierdie wereld:- eet?- drink?- aantrek?- rekeninge kan betaal?- sale k genoeg hê om van te lewe?
Ons bekommer ons oor hierdie dinge of ons wil meer geld hê, ons wil gemakliker lewe, ons wil nie so sukkel nie. Dan werk ons harder en langer om verpligtinge n ate kom dan is ons te moeg of het nie tyd om tyd met God te spandeer nie.
Of ons bekommer ons so oor ons finansies, sorge van die lewe, net daaroor bid en net skrif soek vir uitkoms en sodoende mi swat die Here my deur hierdie omstandighede wil leer.
Ø So kom die duiwel en hou ons met onskuldige, nuttelose dinge besig en beroof ons van ons tyd met God.
Ø Wat sê die Skrif aangaande die sorge van die lewe? Matt 6:25,26 & 33
Ø Sê: Soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid en vertrou op Hom…
Ø Sal ons nie die Here vertrou om ons die genade te gee om nie te besig te raak nie en sodoende Hom te mis, geestelik skade te lei en absoluut niks vir Hom beteken vir ‘n verloregaande wereld daar buite nie. Lied 138 v 4
4 Hoekom moet ons pad oop getrap wees?
Ø 1 Thessalonicense 5:6“ Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees. “
-Spurgeon skryf:“ Friend live near the cross, and you will not sleep.”
– Iemand wat waak, nugter is, na aan die kruis leef se pad na die plek waar hy/sy met God tyd spandeer sal oop getrap wees.
Ø Handelinge 4:13“En toe hulle die vrymoedigheid van Petrus en Johannes sien en verstaan dat hulle ongeleerde en eenvoudige manne was, was hulle verwonderd en het hulle as metgeselle van Jesus herken. “- Spurgeon skryf:“ If we were what we profess to be, and what we should be, we would be pictures of Christ. We would have such a striking likeness to Him that the world would not have to say, “ Well, there seems to be somewhat of a likeness to Christ.” Instead when they saw us, they would exclaim, “ He has been with Jesus! He has been taught of Him. He is like Him and has caught the very idea of the Holy Man of Nazareth.”
“ In all ways and by all means, live so that all may say of you, “ He has been with Jesus.”
Ø As ons gereeld na ons plekkie gaan en alleen tyd met God spandeer, gaan mense Jesus in ons sien en sodoende sal Hy verhoog en verheerlik word in ons lewens en mense daardeur na Hom getrek toe word.
Ø Som 2 redes op
Slot:
Is die pad na die plek waar u tyd met God spandeer oop getrap of is dit vol dorings of selfs toe gegroei want dit word nie gebruik nie?
Dis werklik waar die gebed van my hart dat die Here ons die genade sal gee om Sy voorbeeld te volg sodat die pad na die plekkie waar ek stil raak en tyd met God spandeer oop getrap sal wees.