Kort gedigte

Kort gedigte is gedigte wat kort is. Gebedsklub het baie Christen gebaseerde kort gedigte. Hulle is Bybels so ver ons weet. Ons is baie versigtig met die gedigte wat ons op hierdie webwerf toelaat. Ons wil he dat die Here in sy genade en barmhartigheid hierdie web werf se kort gedigte sal gebruik om mense to beruik vir God, om mense tot Bekeering en geloof te bring en om mense te bemoedig en  versterk in hul Christen wandel. Kort Gedigte is ‘n wonderlike manier om meer te dink oor die Bybel en die woorde van Jesus Christus. Mag die Here hierdie web werf gebruik en mag die kort gedigte op hierdie web werf wonderlik tot seen wees.

 

Hierdie is in voorbeeld van ‘n kort gedig…

 

In diepe berou

 

Jennifer Rene Daniel

 

Ek roep in diepe berou , Heer

 

Sondig is ek in U oe

 

O, vir ‘n volle vergifnis

 

‘Skuldenaar’, staan ek bewoe

 

Ander sien my as ‘n Christen

 

Maar my hart is voor U bloot

 

Donker , opstandig, moedswillig

 

Jesus red my in my nood

 

O die groot vreugde van redding

 

wat my heel wese deurweek

 

Jesus die bron van my blydskap

 

Vir my , U lig oopgebreek.

 

Daar is ook Media soos Kort Gedigte op die Web Werf Hier is ‘n ander voorbeeld. Gedig Adam het die vrug geeet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00