Mattheus 10:14+15 Lees Rut 1:7 – 18 Lees
Inleiding:
· Vraag: Is ek en jy bekommert oor die opofferings wat van ons verwag word om Jesus te volg? Salvation Is Free, But Not Cheap!!!
· Twee manne het hieroor gesels.
· Een sê: “ Ek kan nie vir jou sê wat die HERE Jesus vir my alles is, beteken en alles wat Hy vir my gedoen het nie. Al wat ek wens is dat jy by Sy weermag sal aansluit! “
· “ Ek dink daaroor “ sê die ander jongman, “ maar dit beteken ek moet verskeie dinge opgee, maar ek is besig om die koste te bereken. “
· ‘n Geredde Offisier wat in die verby gaan was het die laaste opmerking gehoor, sit sy hand op die jongman se skouer en sê die volgende:
· “ Jongman, jy praat van om die koste te bereken om die HERE Jesus te volg, maar het jy ooit die koste bereken wat dit jou gaan kos as jy Hom nie gaan volg nie? “
Tema:
Is jy bereid om die prys te betaal wat dit jou gaan kos om die HERE Jesus te volg? (1 Aspek)
1) Is ek bereid om my rug op sonde te draai? Om die sonde te los waarvoor ek so lief is, waarin ek my so verlustig, wat God se hart breek, wat God haat? Is ek bereid om my sonde te bely en laat staan?
As jy nie bereid is om dit te doen nie, dank an jy nie die HERE Jesus volg nie!!!
· Hoekom doen ons sonde? Lekker en deel van ons natuur
· Sonde wat so lekker is moet ons opgee, ons moet dit los, ons moet daarmee breek!
Spreuke 28:13
“ Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie, maar hy wat dit bely en laat staan sal barmhartigheid vind. “
· Orpa se reaksie
· Rut se reaksie
Eers wanneer ek regtig jammer oor my sonde is, so jammer is dat ek daarmee sal breek m.a.w ek my sonde bely en laat staan, dan sê die Woord ek sal barmhartigheid vind. Dan sal Jesus die Eew’ge Rots geklief vir my, my sondes vergewe.
Maar wanneer ek my sondes bedek, wegsteek, vashou, nie wil los nie en nie wil laat staan nie, dan sê die Woord ek sal nie voorspoedig wees nie. (Geestelik )
o Hebreërs 12:4
“ Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie. “
· Wat beteken “ ten bloede toe weerstand gebied “ ?Genesis 4: 7 sê: “die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers. “
· Vraag wat ons elkeen onsself moet afvra: Veg ek ten bloede teen die sonde, of gee ek maar net in?
· Namibie ek en Taylor boere besoek. Boer baie jakkals planne. Geen geestelike planne.
· Anglo Boere oorlog. 2 Dinge slegter as engelse vir boere was 1) joiners 2) hensoppers
· Martin luther die volgende gesê: “ Ons elkeen loop met die spyker van Jesus se kruis in ons sake rond.”
· Elke dag kom die versoekinge, die sonde, hy loer na my en jou, sy begeerte is na my en jou, wat maak ek?
o Gee ek oor, maak selfs planne om sonde te gaan doen
o Is ek soos die joiners en hensoppers
o Spyker ek die HERE Jesus die Eew’ge Rots geklief vir my vas aan die kruis met die spykers wat ek saam my dra
o Of heers ek in die HERE Jesus oor die sonde?
· Hoe kan ek oor die sonde heers, tenbloede teen die sonde veg?
o Heb 12:2 “die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het. “
o Ons oog op Jesus die Eew’ge Rots geklief vir my hou!
· Maak nie saak of ek nou ‘n Rut of ‘n Orpa is nie, veg ek tenbloede teen die sonde?!
· Meskien sit jy vanaand hier en sê Ian, Victor:
o Sonde is nog te lekker, wil nie daarmee breek nie
o Ek wil ‘n kind van die HERE wees, ek wil Hom dien, ek wil breek met my sonde
o Ek is ‘n kind van die HERE, ek sukkel met sonde in my lewe, ek so vasgevang ek kan nie los kom nie, hoe meer ek probeer hoe dieper voel dit vir my ek word in dit vasgevang, ek al soveel probeer maar kom net nie los nie.
· Volgende vir jou lees:
o Lukas 19:10
o Mattheus 11:28
o Romeine 10:13
o Getuienis – Oom Matthew Shepperson
Slot:
Rio