Wie is Johan Botha

  Ds. Johan Botha is gebore op 06-10-1956 in Beaufort West. Sy Hoërskool loopbaan het hy begin en voltooi in Hoërskool CR Swart in Pretoria. Hy en Flippie is getroud in 1981, en is albei 2 jaar later in 1983, 'n maand uit mekaar, gered. Die Here het hulle geroep vir voltydse diens, en is in […]

0:00
0:00