24 Desember 2007 Heil die Leser:

SKENKING VAN HAMPER PAKKE:

Graag wil ons op u ‘n beroep doen vir die beskikbaarstelling van vyf hamper pakke vir minder bevooredge gesinne. Soos ons almal weet is Kerstyd ‘n tyd van vreugde en het ons in die gemeente sowel bewus van ander wat nie saam met ons in hierdie vreugde tyd kan del weens ‘n gebrek aan fondse.

Ons sal dit so hoog op prys kan stel indien ons van hierdie gesinne kan akkomodeer, en ook dus geluk in hulle huise kan bring.

Byvoorbaat dank vir u ondersteuning

Ds. Sarel Pretorius.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00